Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita Apartments

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dolfyn Woonstel
Selfsorg
Kingklip Woonstel
Selfsorg
Geelstert Woonstel
Selfsorg
Kabeljou Woonstel
Selfsorg
Steenbra Woonstel
Selfsorg
Makriel Woonstel
Selfsorg
Kiewiet
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat dit 'n gesins-venue is en dat partytjies en luidrugtige musiek nie na 23:00 toegelaat word nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
1 voertuig per eenheid.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Daar is nie 'n swembad in die kompleks nie, maar wel by die waterpark langs die hotel teen R50 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArSGrZKGtoqZBjwR5LQNvsKAdQsCQqrhZSS3gbOyaZzwAVTC5dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 255 5 1 5 Beach Boulevard Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.15865206658 22.108503449777