Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 49

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito is 7 dae ná gaste se vertrek terugbetaalbaar sou daar gevind word dat alles met die eenheid in orde is.

Indien gaste later wil inklok, moet hulle vooraf reëlings tref.

Addisionele fooie sal in die volgende situasie van toepassing wees:

Wanneer gaste in die eenheid rook.
Wanneer die skottelgoed nie voor die uitklokdatum gewas word nie.
Indien gaste nie die eenhede toesluit nie.
Indien gaste nie die sleutels teen uitkloktyd teruggee nie.
Indien gaste ná inkloktyd arriveer.
Indien meer as die bevestigde hoeveelheid gaste in die eenheid bly.
Vir merke en vlekke op die meubels en matte.
Wanneer troeteldiere sonder uitdruklike toestemming in die eenhede is.
Vir enige breekskade of tekorte.
Enige oormatige geraas of steurings wat tot klagtes van die bure lei.
Indien gaste die voorraad van verskillende eenhede meng bv. eetgerei en breekware ens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Vista Bonita 49, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YjExMjM4LTlmMDktNDk0NC1iYmQ5LWViMjZhMjk3Y2MzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Beach East Boulevard Vista Bonita 49 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.15866720415 22.108535200664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem