Vista Bonita 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vista Bonita 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n wolkekrabber-kompleks in Mosselbaai. Dis ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die leefarea het 2 slaapbanke en die tweede badkamer het 'n hoekbad.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 2 slaapbanke, platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n groot patio met patio-meubels, draagbare braai en gedeeltelike see-uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe op die dak van die kompleks en 'n geriefswinkel, gimnasium, klere- en koffiewinkel, haarsalon, wasgeriewe en 'n speelarea op die grondverdieping.

Vista Bonita 8 is naby aan restaurante en winkels, en baie ander besienswaardighede en doendinge op die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Vista Bonita 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vista Bonita 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za