+37
Selfsorg in Magoebaskloof

Vista Cabin @ Timeless Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Cecil P
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Gesins wegbreek. Baie lekker gekuier. Baie goed toegeruste huis, netjies en skoon. "Hot tub" 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjon W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Een heerlijk huis op een prachtige plek! We hebben het heerlijk gehad, wat een fijn huis om te verblijven. Het is heel compleet en mooi ingericht en het uitzicht is fantastisch! We voelden ons heel welkom met chocolade en verse bloemen. Ook was het hout van de hottub al aangestoken. Maggie reageert heel snel en is erg behulpzaam! Echt een aanrader! Translation: English: A wonderful house in a beautiful location! We had a wonderful stay. What a lovely house to stay in! It is very well equipped, beautifully furnished, and the view is fantastic! We felt very welcome with the chocolates and fresh flowers. The hot tub had already been lit for us. Maggie responds very quickly and is extremely helpful. Highly recommended! Afrikaans: ’n Heerlike huis op ’n pragtige plek! Ons het dit baie geniet. Wat ’n wonderlike huis om in te bly! Dit is baie volledig toegerus, pragtig ingerig en die uitsig is fantasties! Ons het baie welkom gevoel met die sjokolade en vars blomme. Die hout vir die borrelbad was ook reeds aangesteek. Maggie reageer baie vinnig en is baie behulpsaam. Beslis ’n plek wat ons van harte aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kabelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very relaxing stay. Peaceful, would recommend it for someone who needs a break from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emiel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Altyd lekker in daai area. Verblyf was fantasties. Kamer kort net vensters of veiligheid voor deure.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jarrod O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Our stay was very enjoyable and memorable. Our stay was excellent. The cabin was perfect for a relaxing weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwendolene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Asemrowend. Wat 'n ongelooflike mooi en rustige verblyf. Ons het dit so geniet. Die plekkie is so smaakvol versier. Sal dit definitief aanraai vir 'n rustige wegbraak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gesellig, goed toegerus, met pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly vir die 3 dae. Dit is goed geleë en ook goed toegerus. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shalen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Lovely, clean and comfortable with great views. Booked 2-3 days before visiting. Communication was clear throughout. Maggie was extremely responsive and attentive. The accommodation itself is lovely, clean and comfortable with great views. The wood-fired hot tub was the star of the show during our visit. The farm is great for leisurely walks and foraging for fruits and nuts. The only negative is that we could hear but not see the river or waterfall. The pathway is currently under construction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peace, quiet, comfort and amazing views. Timeless Farm is exactly what we were looking for. Peaceful, comfortable, beautifully styled (the fresh flowers/greenery in every room was such a nice touch!) The view is absolutely majestic. We had everything we needed and more! The location was also perfect, close enough to Haenertsburg and all the attractions in the area, but removed enough to find peace. The fact that our dog could join us was extra special. Maggie is a kind and caring host, always available when you need her. We definitely hope to be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie-Claire
Vista Cabin @ Timeless Farm
Thank you for your lovely review, Nadia! We're so glad you had a wonderful stay and hope to see you again in the future.

Alexis K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Cosy, well-appointed cabin with a view, ideal for a small family or friend getaway. Our stay was wonderful! The house is beautiful and equipped with everything we needed. The view was fantastic, the hot tub was a treat, and the farm is beautiful. Wonderful water pressure, good WiFi, comfy beds, and a few games. Visits from the farm dog were lovely. We had a great time and will definitely be back. Helpful and responsive hosts, too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marie-Claire Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R528, Timeless Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA830202052960fe0d752aaaec93d81b28b914d7316a0e2b6c88821021218d0b941a41a4ece9c4805269bd17d461459571dd0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 R528 Timeless Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -23.960533310777 30.006182970274
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang