Vitamin Sea

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal ten minste 21 dae voor die aankomsdatum aan hierdie kantoor betaalbaar wees. Hierdie betaling kan per kredietkaart of EFT geskied. Hierdie kantoor sal u tydens bespreking kontak om betalingsbesonderhede te verskaf.
Geen student-/matriekbesprekings of groepe, geleenthede of funksies nie. Hierdie akkommodasie is suiwer gesinsverblyf en ons behou die reg voor om enige bespreking wat nie in hierdie kategorie val nie, te kanselleer.
Troeteldiere word slegs op vooraf versoek en reëling toegelaat. Enige skade aan eiendom as gevolg van die troeteldier se besetting, insluitend beroking, sal vir die rekening van die inwoners wees.
Hierdie akkommodasie is binne 'n landgoed wat deur spesifieke reëls en regulasies beheer word wat deur alle gaste nagekom en gerespekteer moet word. Kontak asseblief hierdie kantoor vir 'n volledige kopie van hierdie reëls.
Die sonverhitte swembad is 1.5 m diep. Die swembad is nie omhein nie en het geen bedekking nie. Gebruik is op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 310
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 310
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 310
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bowtie Drive, 28 Bowtie Private Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44a6a199c57a7be3f1961680ce1d255106b5d2c4784fcb75c672550d123a403b2d2c80dee77e73f0e92b7408f6fde7dbe01f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 310 per nag (plek vir 8) Bowtie Drive 28 Bowtie Private Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.050051 23.366234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang