LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Gastehuis in Rietfontein

Vivian's Cottage

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 334 14th Avenue, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Vivian's Cottage is in die boomryke woonbuuer Rietfontein in Pretoria geleë. Daar is 4 kamers met dubbelbeddens en 2 kamers met 2 enkelbeddens elk.

Daar is 6 en suite-kamers in totaal, noukeurig gemeubileer en versier volgens kenmerkende Suid-Afrikaanse temas. Elke kamer is het 'n mikrogolfoond, DStv, internet, 'n waaier en verwarmer. Daar is ook 'n groot swembad en 'n volledige braai-area beskikbaar vir gaste.

Vivian's Cottage is gerieflik naby winkelsentrums, Pretoria se SSK en hospitale geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Dewald N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelike en rustige plek. Baie lekker plek om oor te slaap. Sal beslis weer teruggaan.
Aug 2026
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos huis. Ek het 'n wonderlike tyd gehad.
Jan 2026
Elizna S
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and clean. Excellent host. Perfect for a short stay during our son's participation in a national karate tournament nearby. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Hein V
Saam met vriende
5.0
Pleasant. Just as advertised. Friendly and helpful people. Great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Elsje B
Saam met vriende
4.2
Vriendelike diens. Misgis met afstand van Eugene Marais Hospitaal af. Te ver vir laatnag op en af.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vivian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 334 14th Avenue, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Vivian's Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Bespreek

334 14th Avenue, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADK6wWV7EURpi8kYJ863AKhGSkIOmRlxXVIGaywtFiCAOjZ2lBp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 334 14th Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.724264 28.213167
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang