Clocolan Akkommodasie by Vlakbult Guest Farm | LekkeSlaap
+20

Vlakbult Guest Farm

29 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakbult Guest Farm , Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vlakbult Guest Farm is in die 1800's gebou en die oorspronklike sandsteenmure, houtvloere, hoë plafonne en stoep staan vandag nog. Dié plaas is net 7 km buite die dorpie Clocolan in die Vrystaat. Ons bied gerieflike verblyf tussen die heuwels en die landerye.

Die ou plaashuis is gerestoureer en bied slaapplek vir 12 gaste in unieke, knus, ongekunstelde kamers. Die wittebrood-suite is apart van die gastehuis en beskik oor 'n privaat tuin met 'n uitsig op Spitskop. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Dit is ideaal vir 'n sakekonferensie of 'n familiekuier. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Afgesien van die gastehuis, is daar 'n wittebrood-suite wat 2 ekstra gaste kan akkommodeer. Die wittebrood-suite het 'n kombuis, 'n en suite-badkamer, sitkamer en balkon. Die gasteplaas bied gemaklike geriewe vir troues en konferensies, asook het ook hulle eie winkel wat essensiële olies wat op die plaas vervaardig word, verkoop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Vlakbult Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Vlakbult Guest Farm , Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink Vlakbult Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakbult Guest Farm , Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNTA2MTRhLWQ4YWEtNDJhMy05Njg5LWY0ODJjZjczNGJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R440  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Vlakbult Guest Farm Clocolan 9735 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.884260647986 27.60317897386
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za