LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vleesbaai - Mullerlaan 33 | LekkeSlaap
+30

Vleesbaai - Mullerlaan 33

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Vleesbaai - Mullerlaan 33
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Barbara R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R

'n Ongelooflike voorreg!

Dit was my eerste kuier in Vleesbaai en ek sal beslis terugkeer na hierdie pragtige dorpie. Ons het verskriklik lekker gekuier en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help waar nodig - van hout, kommunikasiegroepie en ons bespreking van ons volgende kuier in Vleesbaai.

Naomi B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek, huis is op die see en is goed toegerus.

Is ons tweede keer by Mullerlaan 33, het dit net so geniet soos die eerste keer. Sal definitief terugkom vir nog vakansies.

Wanda D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met vriende

Ongelooflike plek.

Van ons aankoms het ons welkom gevoel. Die huis is pragtig en skoon en het 'n ongelooflike uitsig. Ons kan nie wag vir ons volgende kuiertjie. Dankie Willem en Pinky vir die gasvryheid.

Samantha V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Baie mooi plek met stunning view, ons alamal het 'n baie lekker tyd gehad.

Ons sal definitief teruggaan.

Hugo M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier in 'n pragtige plek.

Ideaal vir 'n naweekwegbreek. Goeie geriewe en 'n stoep-uitsig soos min.

Marius B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Rustigheid op sy beste.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad. Die huis is in 'n puik toestand en is goed toegerus. Die strand is baie veilig vir kinders.

Naomi B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie op die strand!

Ons het net vir 3 aande oorgeslaap. Die huis is baie netjies en het als wat nodig is. Is heerlik om op die stoep te kuier en nog steeds die kinders te kan sien op die strand. Perfekte wegbreek! Sal definitief weer wil terugkom.

Johan D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Ons het besonders lekker gekuier.

One het baie lekker gekuier. Die huis is op die see en baie gerieflik. Die kinders kon heeltyd see toe gaan. Ons wil weer gaan.

Natasha V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Asemrowend.

Die plekkie is netjies en dis reg op die see. Die plek het genoeg spasie vir gaste. Die was die beste plek wat ek al ooit besoek het.

Donavan J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donavan J
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker.

Was alles waarvoor 'n mens kan vra. Dit was baie lekker en sal weer kom oorbly, net langer.

Ilse B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Gesin met tieners

Regtig 'n stukkie hemel op aarde!

Wat 'n pragtige plek! Baie smaakvol en voldoen ten volle aan mens se behoeftes. Skoon, gerieflik en privaat. Sal vir seker weer kom kuier!

Miki K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miki K
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi en die beste vakansiehuis wat ons nóg gehuur het. Het alles wat jy nodig het.

'n Fantastiese vakansiehuis wat ten volle toegerus is, was 'n plesier om daar te bly.

Carla A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla A
Gesin met klein kinders

Verblyf is vreeslik netjies.

Die voorkoms van die huis is perfek en net genoeg van als om jou bly lekker te maak. My seuntjie is 2 jaar en hy was mal oor die nabye strand. Baie gerieflik vir kinders. Baie dankie vir die lekker bly. Sal julle weer besoek!

Jacques N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques N
Saam met vriende

Puik, puik ligging op die strand.

Lekker vakansiehuis wat goed toegerus is.

Hugo L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Rustig.

Ek dink die skoonmaakfooi is onbillik hoog.

Vleesbaai - Mullerlaan 33's terugvoer

Beste Hugo, ons neem kennis dat jy ongelukkig is oor die skoonmaakfooi; ons sal graag meer van jou wil hoor indien die plek nie netjies of skoon was nie.

Vleesbaai - Mullerlaan 33
Henre P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henre P
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike gesinsvakansie.

‘n Ideale strandvakansie vir 'n gesin met kinders (ons het vier wat wissel tussen die ouderdomme 3 tot 7 jaar). Veilig, skoon en netjies, asook ‘n puik ligging teen die see met ‘n ongelooflike uitsig oor die hele baai. Die eienaars is absolute wonderlike mense. Vanaf ons ingeboek het, was hulle net gaaf en behulpsaam gewees. Ons sal beslis weer gebruik wil maak van hierdie lieflike strandhuis!

Leon D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met tieners

Fabulous place, did not want to leave!

Everything you want from a beach holiday! Right on the beach, away from the main portion of town, but can still walk to the shop. This is a gem in Vleesbaai. Good, friendly service from owner, and Lizzie that welcomed us is always available.

Leon T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Sal weer daar gaan bly.

Ligging en geriewe is baie goed. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Hele Vleesbaai is baie veilig.

Hanri V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V
Gesin met tieners

Perfekte ligging en die huis is netjies, duursaam en stylvol ingerig.

Dit was werklik perfek. Niks te min en niks te veel. Mooi ingerig in ‘n mooi gerestoureerde huisie. Alles was splinternuut, van hoë gehalte en perfekte keuses vir ‘n lieflike see-huisie ervaring. Die ligging is puiker as puik.

Suzette L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Gesin met tieners

Dit was wonderlik, op strand, stil en veilig!

Ons het ongelooflik lekker gekuier! Kan op die bed lê en kyk hoe kinders in die see swem! Ons het vreeslik lekker gekuier en dit was regtig die moeite werd!

Juan S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan S

Netjiese, skoon eenheid reg teen die see.

Hierdie eenheid is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat wil wegbreek vir 'n ontspannende naweek. Die eenheid het alles wat 'n selfsorg eenheid behoort te hê. Die ligging is reg teen die see wat sorg vir 'n pragtige uitsig.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerlaan 33, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3N2JlMGY0LTE5NDgtNDc2OC1hZDI0LWVjODg0MmIyOGJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 33 Mullerlaan Vleesbaai 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.284959283989 21.911432279415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!