LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vleesbaai Holidays | LekkeSlaap
+19

Vleesbaai Holidays

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 10, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Vleesbaai Holidays bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die laaste 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.

Daar is lieflike binne- en buitebraaigeriewe. Die eenheid het 'n omheinde tuin wat hondevriendelik is.

Daar is 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Vleesbaai Holidays sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Vleesbaai Holidays
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Muller-laan 10, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vleesbaai Holidays het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muller-laan 10, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc49a7099a1527442e27c8955f4965a8d5105b976056004463a526e1166f2c70fc1a2fe21baeb2bb12aceaa53f4d71ad31c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 10 Muller Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.28734717983 21.910900137434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!