Vlei Lofts B&B
Beskrywing
Dié kamers is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind en is op die boonste verdieping. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelslaapbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die kamer het ook 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met satelliet-kanale en WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die tariewe is vir B&B verblyf.
'n Kontinentale ontbyt van brood, kaas, ontbytpap, jogurt en vrugte word by die prys ingesluit.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Toegang tot die kamers word met 'n kode wat die gas op die dag van aankoms kies, verkry.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere en daarom word troeteldiere nie toegelaat nie
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers is geskik vir 2 gaste en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Elke kamer het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met satelliet-kanale en WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die tariewe is vir B&B verblyf.
'n Kontinentale ontbyt van brood, kaas, ontbytpap, jogurt en vrugte word by die prys ingesluit.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Toegang tot die kamers word met 'n kode wat die gas op die dag van aankoms kies, verkry.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere en daarom word troeteldiere nie toegelaat nie
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerton-rylaan 47, Milnerton Ridge, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12