2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Vlei Zijn Loop is 'n ou meul wat in verblyf met slaapplek vir 2 gaste omskep is. Hierdie eenheid word omring met welige plantegroei en is op 'n plaas in Groot Marico.
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer en badkamer is op die boonste verdieping.
Die binnebraai is op die onderste verdieping waar die ou meul ook bewaar word. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein kaggel en 'n binnebraai. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet.
Die houtdek het 'n uitsig oor die waterwiel en daar is ook 'n boma met braaigeriewe. Die kanale dra by tot 'n rustige atmosfeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amori Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes
- Gaste dink Vlei Zijn Loop het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang