Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vleidam Guest Farm

Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim 2-slaapkamerkothuis het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n Victoriaanse bad in die tweede badkamer. Elke kamer het 'n waaier en 'n verwarmer. Die eenheid bied ook 'n ruim kombuis wat met die basiese toebehore toegerus is en daar is 'n binnebraai. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n stoep, gemeenskaplike tuin, swembad en braaigeriewe. Die kothuis het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die swembad seisoenaal is en slegs in die somer gebruik kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim 2-slaapkamerkothuis het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort in die tweede badkamer. Die eenheid bied ook 'n ruim kombuis wat met die basiese toebehore toegerus is en daar is 'n binnebraai. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n stoep, gemeenskaplike tuin, swembad en braaigeriewe. Die kothuis het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die swembad seisoenaal is en slegs in die somer gebruik kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 3
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Indien nodig kan 2 enkelbeddens in die leefarea geplaas word vir 2 ekstra gaste of kinders. Die eenheid bied ook 'n ruim kombuis wat met die basiese toebehore toegerus is en daar is 'n kaggel in die leefarea. Die slaapkamer en leefarea bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV, WiFi en lugversorging in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die swembad seisoenaal is en slegs in die somer gebruik kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 4
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie unieke kothuis het 'n ruim oopplan-ontwerp, lugversorging en 'n koningingrootte-bed, asook 2 leunstoele in die slaaparea. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n yskas-vrieskas, oondjie met stoofplate, 'n mikrogolf en 'n ketel in die kombuis. Die leefarea het 'n kaggel en 'n etenstafel vir 2. Die kothuis bied toegang tot 'n groot stoep met buitebraaigeriewe en 'n mooi uitsig oor die Swartland. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV, WiFi en lugversorging in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die swembad seisoenaal is en slegs in die somer gebruik kan word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleidam Plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcFgKugCjhlrwrQsg1HJuIqoJHBcKDXCBg13rGPWUhUT7VsPVTg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 Farm Vleidam Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.031544070627 18.688100212672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem