LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by VoelFrey | LekkeSlaap
+28

VoelFrey

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir VoelFrey
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louise S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Enkelreisiger

Heerlik en rustig.

Met die plekkie geleë teen die kant van George en 'n bosryke gebied, is dit lekker privaat en rustig. Baie voëllewe in die omgewing. Yvette het my heeltyd op hoogte gehou van kragonderbrekings en daar is ook voorsiening daarvoor gemaak.

Ian M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Great place. Peaceful.

Robin G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin G
Enkelreisiger

A great space to stay.

VoelFrey provides a great space to stay in a wonderful part of George. The 4-sleeper unit I was in is well-decorated and provides all that one requires for a self-catering stay. The hostess, Yvette, is welcoming and friendly and is extremely attentive without being intrusive. I wouldn't hesitate in recommending VoelFrey as a place to stay.

Marita J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik in alle opsigte.

Yvette is 'n wonderlike gasvrou en die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Baie dankie - ons het dadelik tuis gevoel. Ons beveel VoelFrey met 'n definitiewe JA! aan.

Wesley V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die gasvrou is vriendelik en baie besorg en dis 'n stil en rustige area.

Louis N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Enkelreisiger

Friendly, helpful owner, great accommodation.

The owner is very welcoming and friendly, the setting is peaceful and tranquil, and the accommodation is great value for money.

Anita W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, peaceful and relaxing.

Lovely location near the forest.

Megan-lee P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan-lee P
Gesin met klein kinders

We went to stay there for 2 nights.

Yvette absolutely treated us like royals. We took our baby of 7 months with and she managed to get us a camping cot for the weekend. The place is clean, child friendly and very safe. Love the interior design of the place, it is very classy yet very modern. I would definitely make use of VoelFrey again in the near future. Simply superb service. Thank you very much.

Linda V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay very much.

I can recommend VoelFrey and we will go and stay there again.

Alicia S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plekkie!

Dit is net soos wat dit geadverteer word op die net, netjies, skoon, veilig en modern. Jy het als tot jou beskikking wat jy nodig sal hê. Baie dankie Yvette vir jou gasvryheid, het dadelik tuis gevoel. Kan 100% VoelFrey aanbeveel, sal definitief weer daar 'n draai maak, het dit baie geniet.

Arina L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina L
Enkelreisiger

Pragtige plekkie! Ontvangs was baie vriendelik en het ek dadelik welkom gevoel.

VoelFrey was vir my 'n heerlike plekkie om te kom rus na 'n voldag se opleiding. Modern, skoon en netjies. Ek sal vir seker weer hier wil kom oornag.

Farren F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Farren F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en pragtige plekkie.

Yvette was 'n wonderlike gasvrou wat ons sommer dadelik laat welkom voel het. Die plek het alles wat jy kan benodig en is verskriklik netjies. Sal definitief weer teruggaan.

Cecile M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile M
Saam met vriende

Pragtige, netjiese verblyf wat goeie waarde vir geld is.

Ons het baie lekker by VoelFrey gebly. Yvette was baie vriendelik en behulpsaam deur die hele proses. Die plek is groot genoeg vir 4 volwassenes, maar ook ideaal vir 'n gesin. Ek sal wel voorstel dat daar 'n ekstra spieël in óf die slaapkamer óf die leefarea kan kom. Verder is dit puik!! Baie skoon en netjies en sommer net 'n lekker atmosfeer. Sal dit beslis aanbeveel!

Santèl N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santèl N
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Baie lekker plekkie, vriendelike gasvrou.

Corlia S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S

Baie goeie keuse.

Die verblyf het ons aangenaam verras, dit is nog mooier as die foto's. Alles is netjies, beddegoed is luuks, area is stil en boomryk. Eenheid is toegerus met alles wat 'n mens nodig het en die gasvrou doen baie moeite om gaste te laat tuis voel.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61563f52990816fdb455bd8878a2d6d89cbff8d64677b260af8de3b5eb83bad891f8b59d080bf2162f10b5f216a58e958723?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 19 Heather Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.947895990808 22.436340366634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!