McDougallsbaai Akkommodasie by Voetbaai Chalets | LekkeSlaap
+73

Voetbaai Chalets

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Voetbaai Chalets
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Allen J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Ons sal definitief enige tyd terugkeer. Die ligging en verblyf en diens was baie uitsonderlik.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is altyd dankbaar as my gaste hulle verblyf geniet het.

Voetbaai groete
Ansie Duvenhage

Voetbaai Chalets
Moira C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moira C
Saam met vriende

Not to my friends, as there is nothing to do in the area if not a family with beach loving children.

The chalet was lovely, and as there are 3 units in very close proximity. Would say this venue is ideal for a big group or family. Just booking one chalet, especially during the season, runs the risk of noisy, partying groups in the very close other chalets.

Barbara D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig en ligging onverbeterlik.

Baie mooi, netjies en skoon, 'n baie lekker plekkie. Ons sal weer daar gaan bly.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Hallo Barbara,

Baie dankie vir jul terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het ons plekkie geniet.

Voetbaai groete,
Ansie Duvenhage

Voetbaai Chalets
Theuns B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Eienaars baie gasvry en laat jou onmiddellik welkom voel.

Sien sterre.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Baie dankie, dis baie lekker om sulke terugvoer te kry. Hoop u kom kuier gou weer vir ons.

Voetbaai groete,
Ansie Duvenhage

Voetbaai Chalets
Hendrik U - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik U
Saam met vriende

Alles wat ek verwag het.

Sien sterre.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Halo Hendrik,

Baie dankie vir jou resensie en 5/5 sterre - ons waardeer baie en is altyd bly as ons gaste gelukkig is.

Ons hoop om jou gou weer by Voetbaai te sien.

Vriendelike groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
Annemaré D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemaré D
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging, goed toegerus, uitstekende diens!

Ons was 2 gesinne met kinders tussen 3 en 8 wat vir 2 aande by Voetbaai Chalets gebly het. Alles was perfek, van kommunikasie tot fasiliteite en die warmkomberse was 'n fantastiese bonus. Die aande was lekker koud! Die ligging is perfek en die kinders het dit geniet om tot by die strandjie te stap en daar te speel. Alhoewel dit redelik oop is en daar voetgangerbeweging verby die huis is was veiligheid nie 'n probleem nie. Ilse, die skoonmaker, was baie vriendelik en het selfs toegelaat dat ons 'n klein bondel wasgoed was. Baie dankie! Sal dit verseker aanbeveel. Daar is nie 'n kafee in die dorpie nie. Die naaste winkels is in Port Nolloth (so 10 minute se ry). Die pizza-oond was 'n wenner vir middagete.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Halo Annemarie

Dankie vir jou mooi resensie. Dis die beste nuus as ons gaste lekker gekuier het by Voetbaai.
Ons hoop om julle weer gou daar te sien.

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Gerard S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam en die cottage was in een woord, pragtig.

Die cottage was in een woord, pragtig geleë. Direk by die strand, waar ons die flaminke gesien het! Alles wat ons nodig gehad het, was in die huisie. Gasvrou was dadelik daar nadat ons daar aangekom het en ons alles verduidelik het. Baie, baie mooi plek.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Halo Gerard,
1000 dankies vir jou mooi resensie! Ons is baie bly jy het dit geniet by Voetbaai. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Elsie H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H
Gesin met tieners

Baie mooi en netjies!

Uitstekend! Lekker naby die see.

Albertus S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bied rus vir die moeë reisiger.

Ons het in Hardertjie oornag. Dit was goed toegerus, die dekor was gepas en nie oordadig. Alles het gewerk. Dis die beste toegeruste kombuis wat ek nog by 'n vakansiebestemming gekry het.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Hi Bertus

Duisend dankies vir jou mooi resensie, ons waardeer baie.
Hoop om julle gou weer by Voetbaai te sien!

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Phil M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Skoon, diens was baie goed. Aanwysings tot daar baie duidelik.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Phil, ons hoop om julle weer by Voetbaai te sien!

Groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Muzelle G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Muzelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige en sorgvrye naweek.

Voetbaai was net wat ons nodig gehad het van ons besige lewe. Dit was rustig en stil met die see in die agtergrond. Dis baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Chalets het alles in wat jy nodig sal kry. Al wat jy nodig het is klere en kos. Ons het self kinders en hulle sou dit ook geniet het. Naby die strand en veilig om nie uit te glip nie. Sal enige tyd weer daartoe gaan. Lieflike plek.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Liewe Muzelle

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer baie!

Hoop ons sien julle weer in die toekoms by Voetbaai.

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Leilani V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Ons het heerlik ontspan. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Beste Leilani

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dis lekker om te hoor ons gaste het Voetbaai geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Andri N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andri N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut netjies en luuks.

Meters se stap na die strand. Sekerlik die mooiste selfsorgverblyf in die omgewing.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Liewe Andri

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet by ons mooie Voetbaai. Hoop ons sien julle gou weer!

Groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Marinda B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, alles wat jy nodig het.

Netjies, skoon, goed toegerus en gerieflik. Baie lekker gekuier sal beslis weer gaan.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Beste Marinda,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons hoop om jou weer by Voetbaai te sien!

Vriendelike groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
Isabella V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella V

Ons het heerlik gekuier - die interieur is baie stylvol.

My familie en ek het by een van drie eenhede by Voetbaai gebly. Al wat ons kortgekom het was toegang tot WiFi. Andersins was dit perfek. Baie dankie.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Halo Isabella, baie dankie vir jou mooi resensie, ons is baie bly julle het lekker gekuier by Voetbaai.
Ongelukkig is wifi nie meer beskikbaar by Voetbaai nie.

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Gilda L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilda L
Gesin met tieners

Heerlike kuier. Goed ingerig!

Ek kan aanbeveel vir enige gesin! Dankie, het heerlik gekuier.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Halo Gilda

Baie dankie vir jou mooi resensie, dis lekker om te hoor julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Voetbaai te sien.

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Martha-ann C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha-ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en beveel enige tyd aan.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkies is baie mooi ingerig en baie skoon. Ons sal enige tyd daar kom bly.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Beste Dicky,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jou gou weer by Voetbaai te sien.

Mooi groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
Stefan P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Heerlik, reg op die strand. Netjies en skoon. Lekker warm komberse.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeie dag Stefan,

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Altyd lekker vir ons om te hoor dat ons gaste lekker bly.

Hoop om julle weer by Voetbaai te sien.

Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Rene U - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging by die see!

Fantastiese verblyf reg by die see. Die personeel is baie vriendelik en die plek is toegerus met alles en nog meer bederfies. Baie netjies. Ons het heerlik op die banke binnenshuis gelê en na die klank van die wind en see geluister. Die beddens is baie gemaklik. Ons sal vir seker weer hier kom oorslaap. Baie dankie vir jul moeite om ons so te bederf.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeie dag Rene,

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons is so bly julle het lekker by ons gebly.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Louise

Voetbaai Chalets
Barbara D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D
Besigheidsreis

Ons het baie lekker gebly.

Voetbaai Chalets is baie netjies, skoon en het 'n wonderlike ligging en heel bekostigbaar. Sal Voetbaai Chalets enige tyd aanbeveel.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeie Dag Barbara D,

Baie dankie vir die pragtige resensie van Voetbaai.
Dis vir ons so lekker om te weet dat ons gaste lekker bly.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Louise

Voetbaai Chalets
Amelia M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, baie skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, pragtige uitsigte van die baai. Baie lekker gebly.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeie dag Amelia

Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle gou weer by Voetbaai te sien.
Vriendelike Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Malcomb D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcomb D
Saam met vriende

Absoluut lieflike verblyf!

Het 2 aande in Hardertjie spandeer, 1 nag op pad Namibië toe en 1 nag op pad terug. Skoon, gerieflik en veilig. Regtig beïndruk met die afwerkings en die elektriese komber om die bed warm te maak op 'n koue Port Nolloth aand. Gasheer was vriendelik en doeltreffend en baie behulpsaam. Sal dit weer doen!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely lovely stay!

Spent two nights in Hardertjie, one night on the way to Namibia and one night on the return journey. Clean, comfortable and safe. Really impressed with the furnishings and the addition of an electric blanket to warm the bed on a Port Nolloth winters night. Host was friendly and efficient and extremely helpful. Will definitely do it again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Dear Malcomb,

Thank you for the beautiful review.
We really hope to see you at Voetbaai again.

Kind regards,
Louise

Voetbaai Chalets
Erina S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erina S
Saam met vriende

Lieflike huisie, met pragtige tuin, feitlik op die strand.

Ons is bly ons het by Voetbaai Chalets bespreek, want dit is beslis die mooiste en netjieste chalet in MacDougallsbaai. Die huis was lieflik ingerig, wonderlike linne, kraaknetjies en die gasvrou het spesiaal moeite gedoen om ons met aandete besprekings te help.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeie dag Erina,

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons is so bly julle het julle tydjie by Voetbaai geniet.

Vriendelike groete,
Louise

Voetbaai Chalets
Johann V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om daar te bly, pragtige blyplek en baie goed geleë teenaan die strand.

Sien sterre.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeie Dag Johan

Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek is baie bly dat julle lekker gebly het.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te sien.

Vriendelike Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Coenie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is smaakvol, pragtig en baie gerieflik.

Die plek is pragtig gemeubileer, fantastiese handdoeke en die stort was heerlik warm. Alles is perfek. Selfs die braaigeriewe is uitstekend.

Isabella V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella V

Baie aangename verblyf - 'n heerlik breek tussen Aus in Namibië en Kaapstad.

'n Heerlike en aangename verblyf by die see. Ons wou ons reis vanaf Aus na Kaapstad onderbreek om nie die lang pad in een dag aan te durf nie. Dit was 'n goeie idee en ons kon ook Oranjemund besoek wat voorheen nie toeganklik was vir gewone toeriste nie.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeiedag Isabella,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is so bly dat julle lekker by ons gebly het en ook vir Oranjemund kon besoek.

Ons hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete,
Louise

Voetbaai Chalets
John V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met vriende

Baie goed toegerus, skoon en netjies.

Die eenhede is smaakvol ingerig en die kombuis en die ekstras in die badkamer het al my verwagtinge van 'n rustige en genotvolle seevakansie oortref.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeie Middag John

Baie dankie vir die baie mooi resensie.
Ek is so bly julle het die tydjie by Voetbaai geniet.
Ons glo ons sal julle in die toekoms weer daar sien.

Mooi bly
Vriendelike Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Francois E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie relaxing.

Was baie lekker gewees, was skoon gewees en netjies. Sal julle weer sien.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeie more Francois

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is so lekker om te hoor as gaste lekker gebly het.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Louise

Voetbaai Chalets
Kurt L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kurt L
Besigheidsreis

Lekke geslaap en lekke gebly.

Sal weer daar gaan oorslaap.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Hi Kurt

Baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te sien.

Mooi groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
Mallon T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mallon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie.

Sal weer besoek.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Liewe Mallon T, baie dankie vir jou mooi resensie en besoek by Voetbaai; ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Marliese B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliese B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike vonds!

Wat 'n wonderlike vonds aan die einde van 'n 2 weke Namibiese vakansie! Ons kon nie vir beter gevra het nie - en was spyt dat ons net een nag daar kon bly! Die eenhede was ruim, pragtig ingerig en wonderlik gemaklik! Die uitsig na die see was goed en ons het heerlik geslaap met die geluid van branders wat rustig op die strand breek.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Liewe Marliese,

Baie dankie vir jou pragtige resensie; dit is wonderlik om te hoor as ons gaste gelukkig is.
Ek hoop ons sien julle weer binnekort by Voetbaai.

Mooiste groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
Ursula S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig by die see!

Die Voetbaai Chalets was netjies en goedversorg gewees - by die see - met 'n uitsig oor die see. Dis 'n rustige omgewing en ons oornag was heerlik gewees. Baie dankie!

Voetbaai Chalets's terugvoer

Beste Ursula.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te sien in die toekoms.
Mooi dag verder.

Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Hennie M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies en het 'n baie mooi uitsig. Regtig 'n gerieflike plekkie.

Sal die plekkie regtig aanbeveel.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Beste Hennie M,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons geniet dit om terugvoering te kry oor ons gastehuis en dis lekker om te hoor as hulle lekker gebly het.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by Voetbaai te sien.

Groete,
Louise

Voetbaai Chalets
Johanni B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en pragtig, op die strand.

Heerlike verblyf op die strand, woonstel baie goed toegerus.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Beste Johanni
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Mooi dag
Louise

Voetbaai Chalets
Fritz L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud, maar lekker.

Ruim, skoon, vriendelike ontvangs, alles wat oop- en toemaak. Heerlik geleë. Ons het 'n koue front in Port Nolloth raakgeloop en daar was nie 'n verwarmer of elektriese komberse om die eenheid bietjie hitte te gee nie. Sal weer hier kom bly.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Hi Fritz L
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Dit maak ons harte baie bly as ons gaste so lekker bly en en ook die netheid van ons plekkie raaksien. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms by Voetbaai te sien.
Vriendelike Groete Louise en Voetbaai span

Voetbaai Chalets
Marius E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en op die strand.

Dit is 'n lieflike plek om te ontspan.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Goeie dag Marius,
Baie dankie vir die pragtige kommentaar. Dis altyd vir ons lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by Voetbaai Chalets te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Herman V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese huisie, ons het die verblyf baie geniet.

Pragtige huisie by die see met 'n mooi uitsig en goeie geriewe. Dit was skoon netjies en net 'n plesier om daar te kon bly. Die twee nagte wat ons bespreek het, het vier geword. Sal weer teruggaan.

Voetbaai Chalets's terugvoer

Hi Herman,

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Dit maak ons harte baie bly as ons gaste so lekker bly en en ook die netheid van ons plekkie raaksien.
Ons hoop om julle gou weer in die toekoms by Voetbaai te sien.

Mooi groete
Mareleze en Voetbaai span.

Voetbaai Chalets
Marius K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker, rustig, skoon en veilig.

Dit is 'n plek wat ek definitief kan aanbeveel, veilig, skoon, rustig, gasvry, pragtige uitsig, stil, wonderlike weer. LekkeSlaap is 'n uitstekende webtuiste, sal dit by almal aanbeveel!

Dine D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus!

Oulike personeel, ons is baie bederf.

John R - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very happy we chose Voetbaai chalets

We were very happy we landed up in Voetbaai Chalets, as they seemed to be the best self-catering option in Port Nolloth. They are very clean, neat and well maintained, and the fittings, bedding, kitchen utensils, etc are all of a very high standard. The owners also run an excellent self-catering establishment in Springbok named Klein Plasie, and their standards are very high.

was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voetbaaistraat 2132, Mc Dougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyMzM5MTg3LWEyMmItNGFlYS04YjU0LTE2OTA5YjMzZGRiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 2132 Voetbaai Street Mc Dougallsbay 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.286087754443 16.878486871719
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za