Bushmans River Akkommodasie by Vogel's Nest | LekkeSlaap
+7

Vogel's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parkstraat 62, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vogel's Nest is 'n ruim A-raam selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Boesmansriviermond.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, een op grondvloer en twee op die eerste verdieping. Die slaapkamer op onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Een van die kamers op eerste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n klein balkon en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort.

Die kombuis is op die onderste verdieping en is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea.

Boesmansriviermond bied verskeie doendinge soos stap, hengel, swem, kanovaart en besienswaardighede soos die Dias Cross-gedenkteken. Gaste kan ook na Kenton-on-Sea aan die anderkant van die rivier gaan of die Kariega Wildreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Vogel's Nest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Parkstraat 62, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parkstraat 62, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgxQ0HVYZs0jHg5hn9z5HazlNstxNSnOuveGxFL6YUWeOgSzq2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 62 Park Street Boesmansriviermond 6190 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.683147504582 26.652661276237
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za