Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlklip 289

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 289, Voëlklip, Hermanus 7200, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 256 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Voëlklip 289 bied die geleentheid vir 'n ongelooflike vakansie in die prentjiemooi kusdorpie, Hermanus. Dit is die ideale ligging vir gaste wat wil ontspan en dit bied van die beste walviskyk-geleenthede.

Die huis is geskik vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort. Die gemeenskaplike area het 'n ekstra stapelbed vir 2 ekstra gaste.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele, asook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die kombuis lei na die stoep waar gaste kan braai en skemerkelkies kan geniet.

Die gerieflike sitarea het 'n kaggel en lei na die hoekie met 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n groot balkon met sitplekke en 'n uitsig oor die see in die verte.

Gaste kan die vars seelug geniet en die talle restaurante en aktiwiteite in Hermanus verken. Gaste geniet hierdie pragtige kusdorpie enige tyd van die jaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Voëlklip 289 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Voëlklip 289
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 644

Jaar gelys 12

Ligging

  • 2de Straat 289, Voëlklip, Hermanus 7200, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Voëlklip 289 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 256
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 256
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 289, Voëlklip, Hermanus 7200, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4090a7d69f82d337cb4001f682f16e924824ee77eb39e42de5ae7d6323384628cead94eebb6e27e1ab4e6ed6d17798221af1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 256 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 289 2nd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.409129336164 19.297999001852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem