Volksrust Akkommodasie by Volksrust Guest House | LekkeSlaap
+9

Volksrust Guest House

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29u Amajuba Straat, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R965 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Luukse en elegante akkommodasie in Volksrust.

Ons het ons deure in Januarie 2013 oopgemaak en bied 8 en suite-kamers wat uniek ingerig is in 'n stil woonbuurt. Ons is reg oorkant die Volksrust Gholfklub geleë.

Ons knus kamers is met die volgende toegerus: kraakvars, wit perkallinne, platskerm-TV's met jou eie DSTV dekodeerder, koffie- en teemaakgeriewe en privaat ingange.

Ons bedien aand- en middagetes op versoek en bied veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek.

Ons vriendelike gasvrou, Daniel, is altyd reg om jou te verwelkom en jou tuis te laat voel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Volksrust Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • 29u Amajuba Straat, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Gaste dink Volksrust Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Volksrust Mpumalanga
Vanaf R965
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R965
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29u Amajuba Straat, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwODZkNjkzLTEzMjEtNGZjMS05MzFlLTQ4NWFkMmRhYjZlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R965  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 29u Amajuba Street Volksrust 2470 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.373320297797 29.872856140137
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za