Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volmoed @ 49 Rowweklip

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 49, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Volmoed @ 49 Rowweklip is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat 'n see-uitsig vanuit elke slaapkamer bied. Aangesien dit in Jongensfontein geleë is, is dit die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat die Tuinroete wil verken.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met onderskeidelik 'n stort-oor-bad en stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die vierde badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea is op die grondverdieping van die huis en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om maaltye saam te geniet. Daar is ook 'n knus sitarea met 'n kaggel wat lei na 'n balkon met panoramiese see-uitsigte en buite-etenstafel.

Bykomend is daar 'n knus vermaakarea op die boonste verdieping van die huis, wat 'n etenstafel, knus sitarea en gasbraaier het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Volmoed @ 49 Rowweklip sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Volmoed @ 49 Rowweklip
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Rowwekliplaan 49, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Volmoed @ 49 Rowweklip het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 49, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA659a975ad4d3b2e7dcdabdbc9b0f9f3f74011c5f383ce3fb950f59195d287ec2096fb4bd8c520857591194287bfbee59969d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 49 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431279547114 21.327812325531
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem