LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Voni's Cottage | LekkeSlaap
+26

Voni's Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Voni's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theunis V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het voldoen aan al ons vereistes.

Plattelandse gasvryheid op sy beste! Uiters netjies met alle geriewe wat ons benodig het. Bespreking deur die webtuiste was 'n baie aangename ervaring.

Marlize V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize V

Was baie vriendelik ontvang en plek was skoon en netjies.

Was baie vriendelik ontvang en die verblyf was baie skoon en netjies. Sal gerus weer daar bly.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir goeie resensie, Hansie. Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage.

Voni's Cottage
Mark B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mark B
Enkelreisiger

It was okay, but it is a garage conversion and is not very private.

See stars.

Hayley V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley V
Besigheidsreis

Ek was mal oor my tydjie hier!

'n Pragtige plek om te slaap met 'n kombuisie en 'n en suite. Dit was so ontspannend daar. Die alarm en laserstraal wat jou motor veilig hou word waardeer. Die tuin is net so mooi en ontstappend om in te sit. Ivonne se hond, Bobby, het in ons harte ingekruip.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I loved my stay there!

A gorgeous place to sleep with a kitchenette and en-suite. It was so relaxing being there. The alarm and beam to keep even your car safe was much appreciated. The garden is also so pretty and relaxing to sit in. Ivonne's dog, Bobby, crept into our hearts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Voni's Cottage's terugvoer

Thank you for the kind review Hayley, you were the perfect guests and are always welcome at Voni's Cottage. Kind regards, Voni

Voni's Cottage
Annemé C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemé C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus en baie gerieflike verblyf!

Ivonne, is 'n joviale, gasvrye bestuurder. Haar verblyf is regtig aanbevelingswaardig, knus, gerieflik en in 'n pragtige tuin geleë. Dit is in 'n stil en rustige omgewing met die mooiste gekoer van duiwe. Daar is regtig alles wat jy kan benodig, tot snoesige winterlakens op die bed.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Johan vir jul mooi resensie, dit word opreg waardeer. Jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete, Voni.

Voni's Cottage
Ben K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend toegeruste verblyf met 'n gasvrou wat gasvry en aanpasbaar is!

Een nag oorgebly op pad tydens 'n blomme-roadtrip. Heerlike gasvrye ontvangs en die ruim kamer en badkamer was werklik indrukwekkend toegerus. Ons kon gerieflik oornag en het selfs ontbyt (laat gereël op 'n Sondagaand) in haar kombuis kon nuttig. Lekker geklets en kuier-kuier opgepak. Die skoon en netjiese fasiliteite sal nog vele gaste se verwagtings oortref.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Ben vir jul mooi resensie, dit word opreg waardeer. Dit was heerlik om jul te ontmoet en die lekker geselsies sal onthou word. Jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete, Voni.

Voni's Cottage
Jack V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies, baie tevrede. Sal beslis weer soontoe gaan.

Ons is vriendelik ontvang deur gasvrou. Eenheid is baie mooi en netjies met alles in wat jy nodig het. Sal met graagte aanbeveel.

Voni's Cottage's terugvoer

Beste Jack,

Baie dankie vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Julle was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage.

Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Derick F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Derick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en baie netjies en gerieflike oornagplek en goed toegerus.

Alles was baie mooi skoon en netjies en ekstras soos verskeie koffie, melk en beskuit. Beddegoed van goeie gehalte en beddens met goeie matrasse. Bietjie ongerief om skottelgoed in wasskottel te was en veiligheid van motor. Oop parkeerplek en geen hekke. Mooi braai-area onderdak en swembad puik.

Nicoleen J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid van die begin tot die einde. Awesome.

Ons het uitstekende gasvryheid beleef van ons daar aangekom het tot ons huis toe is. Sal beslis dit aanbeveel en weer besoek.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Nicoleen, jul mooi resensie word opreg waardeer. Jul was perfekte gaste en is altyd welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Deon H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Gerieflik en gemaklik.

Vriendelike mense, goed toegeruste verblyf en goeie waarde vir geld.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Deon vir goeie resensie, julle was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Andre V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf.

Hierdie plek is van hoogstaande gehalte. Lekker ruim en baie netjies. Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige besoekers.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie André, julle was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Schalk H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld verblyf.

Baie aangename verblyf in 'n rustige deel van die dorp. Net om die hoek van Vredendal Parkrun. Gasvrye mense en baie netjiese verblyf. Kan hoog aanbeveel.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Schalk. Julle was die perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage.

Vriendelike groete,
Voni's Cottage

Voni's Cottage
Peet D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer, heerlike gemaklike bed. Ons het al die klein detailtjies waardeer!

Voni het ons vriendelik verwelkom, heerlike koffie en vrugte van die omgewing op ons bed gesit om ons welkom te laat voel. Al die toebehore het mooi en reg gewerk. Ons kon rustig slaap sonder steurings van ander gaste.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Peet, jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Erine N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erine N
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Uitstekende waarde vir geld. Mooi plekkie met alles wat jy mag nodig kry.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Erine, jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Alwyn K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn K
Gesin met tieners

Oulike plekkie met gasvrye mense!

Netjiese skoon "cottage", baie gerieflik ingerig in 'n stil omgewing. Is baie gasvry ontvang en het ons verblyf terdeë geniet. Sal beslis weer daar tuisgaan en dit aanbeveel by vriende en familie! Voni"s Cottage is TOPS!

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Alwyn, jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Esther M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10 vir gasvrou en verblyf.

Vriendelike gasvrou, uitstekende verblyf, gerieflik en alles wat jy benodig, sal weer daar oornag.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Esther, jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Nelius N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius N
Besigheidsreis

Aan te beveel vir almal.

Uitstekende verblyf met vriendelike diens. Baie dankie vir die netjiese en gerieflike akkommodasie. Definitief ons keuse van verblyf as ons weer op Vredendal is.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Nelius, julle is altyd welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Marius V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly, baie netjies en mense baie gasvry, sal dit vir ander mense ook aanbeveel.

Gerda V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer Voni's kies as ons kan!

Fantastiese verblyf by Voni's! Ons is so bly ons het die juweel in Vredendal ontdek: stylvolle, netjiese verblyf met allerlei onverwagte ekstras. Sowaar heerlik!

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Gerda, dit word opreg waardeer. Jul was die perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage.
Vriendelike groete.
Voni.

Voni's Cottage
Elsebe B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon!

Alles wat jy nodig het in Voni's Cottage vir oorslaap. Die koekies met aankoms was heerlik saam met die geperkuleerde koffie na die dag se baie ry. Wat anders was as die ander plekke se oorslaap was die snoesige beddegoed wat by die dag se weer gepas het. Ons het ook die skoon mat in vertrek geniet. Sal weer daar oorslaap.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Elsabe vir die goeie resensie, dit word opreg waardeer. Jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete. Voni.

Voni's Cottage
Annemarie K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgebly by Voni's Cottage.

Die eenheid was die mooiste van ons toer en die mense vriendelik. Ons het baie lekker gebraai en geslaap.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Danie vir jul mooi resensie, dit word opreg waardeer. Jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage. Vriendelike groete.

Voni's Cottage
Bredell V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bredell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n 5 Ster juweel.

Ek kan Voni's Cottage met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Alles wat benodig word is daar. Alles is skoon netjies en op hulle plek. Hoera vir bedliggies. Skiet by so baie plekke te kort. Dankie Yvonne en Roelf vir julle wonderlike gasvryheid. Sal beslis weer van julle gebruik maak.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie, jul was perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's Cottage.
Vriendelike Groete

Voni's Cottage
Anne-marie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en regtig lekker en verwelkomend.

Dit was so "cosy" en die beddegoed het my laat slaap soos 'n baba. Snoesig en skoon en warm. Lekker beskuit en koffie en koekies. Lekker stort. Baie dankie!

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Anne-marie, jullle was perfekte gaste en is altyd welkom by Voni's. Groete

Voni's Cottage
Heletta W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heletta W

Pragtig, silwerskoon en uitstekende diens.

Die kamer is ruim genoeg vir twee mense, lekker snoesig warm en silwerskoon en netjies. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Heletta, jullle was perfekte gaste en is altyd welkom by Voni's.

Groete

Voni's Cottage
Michele M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M
Saam met vriende

Heerlik.

Ons het dit baie geniet en sal weer daar bly.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Michele, jul was perfekte gaste en is altyd welkom by Voni's. Groete

Voni's Cottage
Jan B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Dit was die verrassing van ons toer. Die beste uit die ses gastehuise by verre. Alles het goed gewerk en daar was nie net koffie en tee nie, maar koekies ook. Verder het die WiFi baie goed gewerk en was daar volledige DStv.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Jan, was groot plesier. Jul was die perfekte gaste en is altyd weer welkom. Weskus groete.

Voni's Cottage
Noel W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike plek en mense. Ek sal definitief weer by hulle gaan bly.

Soos ek voorheen gesê het ek sal weer daar gaan bly. Voni en haar man is lifelike mense, baie behulpsaam en die ontvangs was fantasties.

Voni's Cottage's terugvoer

Baie dankie Noel, jul was die perfekte gaste en is altyd weer welkom by Voni's. Weskus groete.

Voni's Cottage
Brian S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gashere baie vriendelik.

Die gasvrou Ivonne het ons welkom en gemaklik laat voel. Ons plek was baie skoon met alles wat 'n mens nodig het. Ons sal definitief weer daar bly en beveel dit sterk aan, die prys is ook billik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very clean and host is very friendly.

The host Ivonne made us feel very welcome and comfortable.Our place was very clean and had everything we needed. We will definitely go and stay there again and highly recommend her as she is also very reasonable with her price.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Voni's Cottage's terugvoer

Thanks so much for great review, you were the perfect guests and would love to have you again. Warm Regards Ivonne

Voni's Cottage
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Agonis-straat 13, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cQWFaXV7eyXY55cQ5izia2D4tAouaJKI8bgdjrizMa2El3OiN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 13 Agonis Street Vredendal 8160 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -31.667604642368 18.49640339613
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!