Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voorhuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Voorhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Guy P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy P
Gesin met klein kinders

Stunning location!

We loved out stay at Voorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Thank you Guy, for the good review.
Regards. Woutrine

Voorhuis
Elsa D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde!

Alles t.o.v. die voorhuis is net reg. Dit is in n stil en rustige omgewing met n wonderlike seeuitsig. Die dolfyne het vir ons 'n wonderlike verwelkoming gereed gehad met ons aankoms. Meer as 'n dosyn dolfyne het reg voor Voorhuis vir ons 'n gesinkroniseerde swem item in die golwe aangebied. Die huis is snoesig en huislik met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Liewe Elsa, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Julle was wonderlike gaste en kan met groot plesier weer Voorhuis besoek. Voorspoed daar in die vreemde. Ben en Woutrine

Voorhuis
At N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At N
Gesin met klein kinders

Privaat, op die see en veilig.

Netjiese ruim huis. Bosbokduin is 'n pragtige plek en jy kan met die deure oop slaap. Daar is 'n braaiplek wat beskut is teen die meeste wind. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Baie dankie At. Ons waardeer die terugvoering.
Vriendelike groete,
Woutrine en Ben

Voorhuis
Tertius B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius B

Pragtige en netjiese huis, met baie behulpsame en vriendelike gasheer en -vrou. Beste uitsig ooit!

Beveel dit ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Baie dankie Tertius vir die mooi woorde. Julle was fantastiese gaste en net 'n plesier.
Woutrine

Voorhuis
Lillian Marguerite V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian Marguerite V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ja, Voorhuis is heel voor. Ruik, sien, hoor en ervaar die branders.

Bosbokduin-oord is veilig, skoon en buite-seisoen, soos toe ons daar was, heerlik stil. Die grasdak-huise is eiesoortig en interessant en ons was baie gerieflik. Ons het dit veral geniet om met deure oop na die see, te slaap. Die skilderye komplementeer die dekor in Voorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. So bly dat dit 'n aangename ervaring was.
Groete
Woutrine

Voorhuis
Helene Hall H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Heerlik gekuier en sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig en 'n baie netjiese en pragtige huis.

Ons sal vir seker weer Voorhuis besoek. Dis regtig die moeite werd. Ongelooflike mooi uitsig en mooi huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Baie dankie Maryke. Julle kan verseker weer kom, julle is wonderlike gaste.
Ben en Woutrine

Voorhuis
Hanalie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanalie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view, great access to the beach. Close to town and comfortable.

Right on the sea. Very safe with great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William K
Gesin met klein kinders

Baie lekker en so netjies.

Dit was ’n baie lekker rustige wegbreek. Die uitsig was besonders. Daar was ook alles tot ons beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Baie dankie Johan vir die mooi terugvoering. Baie bly dit was 'n aangename tyd.
Ben en Woutrine

Voorhuis
Anonieme gas - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Heerlik. Rus vir jou siel.

Wonderlike ligging. Asemrowende uitsig. Pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering Michele. Ons waardeer dit opreg.
Ben en Woutrine Foord

Voorhuis
Sunet G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet G
Gesin met tieners

Lieflike huis met asemrowende uitsig!

Voorhuis is stylvol, gerieflik en silwerskoon. Perfek vir 'n groter gesin. Die uitsig onbeskryflik mooi! Ons sal graag weer daar bly. Baie dankie Ben en Woutrine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Beste Sunet,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is dankbaar dat dit vir julle 'n goeie ervaring was. Net jammer ons kan nie die weer beheer nie!

Julle is welkom om weer te kuier.

Groete
Ben en Woutrine

Voorhuis
Angie N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het heerlik gerus. Huis is reg op die see. Toegerus met alles wat jy benodig vir seevakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Baie dankie Angie. Ons waardeer die terugvoer.
Ben en Woutrine

Voorhuis
Geordet M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geordet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Manjifiek.

‘n Absolute belewenis van die oomblik wat jy by die hekke ingaan. Uitmuntende uitsig vanuit al die kamers, heerlike groot bad met see-uitsig en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is altyd dankbaar as die tyd in die huis vir die gaste genotvol was.
Ben en Woutrine.

Voorhuis
Lien F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Ons het vir 5 dae in Voorhuis ontspan. Dit is ons gunsteling-ontspanplek. Die sekuriteitshekke van die reservaat laat ons baie veilig voel. Ons sien nooit rondlopers en bedelaars nie. Die weer was fantasties, die huis is fantasties. Ons het verskriklik lekker uitgerus. Net wat ons nodig gehad het. Dolfyne het paar keer verbygeswem. Niks gedoen, net vir die see gekyk en die branders geluister. Dit was musiek vir ons moeë siele uit die Karoo, ons voel weer ontspanne en reg vir elke uitdaging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Baie dankie Johan en Lien. Julle was wonderlike gaste. Ons waardeer die terugvoering.
Woutrine en Ben

Voorhuis
Wouter D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Saam met vriende

'n Ware juweel!

Vriendelike en behulpsame eienaars wat hulle juweel van 'n plekkie met jou deel! Maak nie saak hoe die weer of die wind is nie, by Voorhuis sal jy altyd lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, asemrowend, mooi!

Ons reis baie en hierdie was by verre ons beste ervaring nog. Die natuurskoon, see en strande is asemrowend. Die uitsig was onbeskryflik. Die eenheid is baie stylvol tog eenvoudig. Niks ontbreek nie. Ek dink ek het my jaarlikse vakansie bestemming gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorhuis se terugvoer

Goeie middag Kobus,
Dankie vir die wonderlike getuigskrif vir Voorhuis. Dit word ten seerste waardeer!!!
Voorhuis-groete en sien julle volgende jaar, of nog vroeër?

Ben & Woutrine

Voorhuis
Marlene B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Gesin met klein kinders

'n Stukkie paradys!

Nader aan die see kan jy nie kry nie. Ongelooflike uitsigte vanaf alle vertrekke en alles is in die huis wat jy ook al mag nodig kry. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 900
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffie-oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MDU0ZmRmLTFjNzMtNDE4MC04NDRlLTMxYzIwOTU5ZWYxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 9 mense 18 5 1 5 1 Siffie-oord Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.400359085546 21.411570310593