2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Reg Oliver Ave, Sonlandpark, Vereeniging, 1937, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die rustige en veilige omgewing van Sonlandpark, is Vosloo's Rest 'n bekoorlike enkelwoonstel op die eienaar se eiendom, met sy eie aparte ingang.
Hierdie oopplan-woonstel met 1 slaapkamer en lugversorging bied gemaklik slaapplek vir 1 tot 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n gasstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n klein tafeltjie met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n klein patio met buitemeubels, braaigeriewe en 'n swembad om in af te koel gedurende die warm somermaande. Die eiendom is volledig omhein, wat dit geskik maak vir klein troeteldiere. Veilige parkering is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n lugbraaier insluit.
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R100 per bespreking
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |