Vrede & Vreugde
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2024 tot 18 Jan 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterstraat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R640R549 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vrede & Vreugde is 'n knus semi-selfsorgeenheid in Ceres met 'n oopplan-uitleg en dis geskik vir 2 gaste wat 'n dubbelbed deel. Dit is ideaal vir toeriste wat Ceres wil kom verken of sakereisigers. Ongelukkig is daar nie ruimte vir kinders nie.
Die eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed, 'n dakwaaier
en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die badkamer het 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. WiFi en 'n werkstasie is ook beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Basiese ontbyt bestaande uit koffie, tee, melk, suiker, kitspap, vrugte, vrugtesap en joghurt word in die eenheid geplaas.
Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en daar is parkeerplek agter 'n elektriese toesluithek. Skoonmaakdienste is beskikbaar. Let asb. daarop dat rook verbode is.
Ceres het talle restaurante, wynkelders en -landgoedere en aktiwiteite in die area. Dit sluit onder meer voetslaanpaaie, 4x4-roetes, Zipline, perdry en visvang in die Dwarsrivier in.
Slaapplek
’n Bespreking by Vrede & Vreugde sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
MARTIE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 2
Ligging
- Porterstraat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrede & Vreugde het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterstraat 40, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18