Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg met verhit-en-kookgeriewe wat 'n mikrogolf, tweeplaatstofie met oondjie en yskas insluit.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
- Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.
- Rook word nie op die perseel toegelaat nie.
- Wees asseblief bedagsaam teenoor bure wanneer jy in die eenheid bly, huis toe kom van jou uitstappie, of wanneer jy TV kyk en na musiek luister.
- Geen verbode middels word op die perseel toegelaat nie.
- 'n Skoonmaakdiens word tussen 11:00 en 15:00 verskaf vir verblyf langer as 3 nagte.
- Ongelukkig kan geen kinders geakkommodeer word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang