Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Feb 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Granite-laan 62, Boskloof Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 199R959 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vrede Selfcatering is op die Boskloof Ekolandgoed in Somerset-Wes en bied 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan in die verte en op die omliggende berge.
Verblyf word in 3 smaakvol versierde eenhede aangebied. Elke eenheid is in warm kleure versier en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die verblyf het sonkrag wat krag aan die TV, WiFi en ligte voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in elke eenheid. Gratis WiFi is beskikbaar in die eenhede.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel en hulle kan op die sonterras ontspan en die uitsig oor die pragtige tuin en fynbos geniet.
Vergelegen Wynlandgoed en Strand se strand is 15 minute se ry vanaf die verblyf en gaste het toegang tot 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Ligging
- Granite-laan 62, Boskloof Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrede Selfcatering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Granite-laan 62, Boskloof Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18