Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredehoek Guest Farm

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredehoek Guest Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vredehoek Guest Farm bied verblyf in die Breederivier op ’n pragtige vrugteplaas wat hoog in die Mostertshoek Twins se heuwels weggesteek is.

Die plaas het verskeie tipes selfsorgverblyf en ’n privaat, eksklusiewe kampterrein teen die berg met ’n asemrowende uitsig oor die Breederiviervallei.

Let asb. dat Vredehoek Guest Farm nie troeteldiere toelaat nie.

Dit is die ideale bestemming vir diegene wat uit die besige stad wil ontsnap met lekker doendinge, soos visvang, draf, fietsry of bloot net ontspan voor die kaggel.

Gaste kan die omliggende dorpe, Tulbagh, Ceres, Worcester, Rawsonville en Wolseley besoek of op die geskiedkundige Bainskloofpas gaan ry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Vredehoek Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vredehoek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Jaar gelys 4

Ligging

  • Vredehoek Guest Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredehoek Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredehoek Guest Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6aed04cc2f8b7cf01871170d23cfddb4758a16e65d6a74b542c8f0a03177766a67320bbd1008aedb13531d180260d7e84bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Vredehoek Guest Farm Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.497970925106 19.276513159275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem