Vredehoek Rooftop Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davenportstraat 44, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Vredehoek Rooftop Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Vredehoek, Kaapstad. Dit is naby die middestad aan die voet van Tafelberg en hiér kan gaste waarlik die Kaapstad-leefstyl ervaar en 'n uitsig oor die stad, hawe, see en op Tafelberg geniet. Die woonstel is geskik vir paartjies, vriende of sakereisigers.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer. Die leefarea en hoofslaapkamer het lugversorging.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas en mikrogolfoond, én daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, sowel as 'n wasgoedlyn buite.
Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die groot leefarea het 'n rusbank, sitsakke en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 2 groot dekke, een met 'n groot tafel en die ander met 'n tafeltjie en 2 stoele. Gaste kan lekker hiér sit en die luisterryke uitsig saam met 'n vleisie op die gasbraai geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Vredehoek Rooftop Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Davenportstraat 44, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Vredehoek Rooftop Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davenportstraat 44, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12