Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredelus Plaas Verblyf

Gastehuis
Selfsorg-eenheid 1
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die stoep/veranda van die hoofhuis, maar nie in die hoofhuis nie en het 'n en-suite badkamer, koningingrootte-bed en 'n klein kombuisie. Die ruim badkamer het 'n stort met 'n stortgordyn, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, klein yskas, koffie- en teemaakgeriewe asook 'n skottelgoedwasbak. Daar is 'n braai-area buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf en skoonmaakdienste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuinwoonstel is 'n ruim selfsorgeenheid. Dit bestaan uit 'n kombuisie, leefarea, kamer en en-suite badkamer met 'n stort en stortdeur. Perfek vir gesinne met jong kinders of paartjies. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea en 'n dubbelbed in die slaapkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredelus Plaas, Langs Newstraat, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIZQdVkpLzWzaOKIBeqEke8Z235ltxvwqZ3UXRXzHIjk5Zrt7OB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Farm Vredelus Off New Street 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.490551445127 22.540348470211
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem