LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vredenburg Boutique Lodge | LekkeSlaap
+32

Vredenburg Boutique Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dié lodge is in die middel van Vredenburg en is slegs 'n kort rit vanaf die nabygeleë Weskus-visserdorpies soos Saldanha en Paternoster. Dit is ook die kommersiële en vervoerkern van die Weskus wat beteken dat ons selfsorg-eenhede ideaal vir korporatiewe gaste is wat op 'n sakereis die dorp besoek.

Dié perseel bied 5 moderne selfsorg-eenhede. Elke woonstel het 'n volledige kombuis, 'n platskerm-TV met satellietkanale, 'n privaat badkamer met 'n stort, en 'n balkon.

Gratis WiFi is oral beskikbaar en gaste kan hul motors gratis op die veilige parkeerterrein parkeer.

Besienswaardighede in die omgewing: Weskus Mall, Life West Coast Privaat Hospitaal, die Weskus, Fossielpark, Paternoster se strand en Weskus Nasionale Park.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 72 resensies vir Vredenburg Boutique Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredenburg Boutique Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Old Mutual-gebou, H/v Hoofstraat en Breestraat, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YjhkZDQ0LWU1OGUtNGM5ZC05NzljLTJmNGNlNTdhZWU4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Old Mutual Building Corner of Main Road and Bree Street 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -32.906215127842 17.989540994168
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!