Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
Selfsorg in Stellenbosch

Vredenheim Guesthouse - Poppelien

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cindy R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Simply exceptional. Our stay was nothing short of exceptional. I would come back in a heartbeat. The property had everything we needed, the views and animals were just perfect, wine tasting, restaurant and cats on our doorstep, we couldn't have asked for anything more. Thank you Vredenheim for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gradeplegtigheid in Stellenbosch. Baie lekker gebly. Alles was silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mrs Jacky P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Wonderful. Great. The air-conditioning just needs a bit of improvement as it is a small split unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Easy communication, well-appointed comfortable cottage and delicious home bread. Everything that one needs is in the cottage for a quick trip. The homemade bread was amazing and so appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika S
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Skoon, rustig en perfekte ligging. Ons het heerlik gebly. Was so sentraal vir ons ontdekkingsreis in die area. Rustig gewees. Die Leeus se gebrul/geluide was iets om aan gewoond te raak. Vriendelike personeel en die hoofgebou se tuine is ongelooflik mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2026

Voldoen aan wat mens sou verwag vir 'n oornagverblyf. Ons kleuterkleinkind het die diere in kampe rondom die huisie baie geniet. Die huisie is goed geleë vir nabyheid tot Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Era B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goeie ligging, netjiese plek, baie goeie diens. Ons het verskriklik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Kersfees kuier by familie in Stellenbosch. Heerlik gebly - aangenaam verras deur die plekkie. Dankie ook vir die heerlike vars broodjie en sak ys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Skoon, netjies en rustig. Die plekkie was baie skoon, goed geleë en bitter oulik! Sal dit vir enigiemand voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie B
1 nag
5.0
Jun 2025

Great stay. Great location and everything you need for a short stay. Clean and neat too. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R310, Vredenheim Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdNhYonVDeixhxAcTQR7cbPFcDGEBuBMCm2tzhfBEXb0odA5rM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 73 5 1 5 R310 Vredenheim Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.960973 18.807414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang