VredenRust

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

VredenRust bied gerieflike kamers in Kathu.

Gaste het 'n keuse tussen 2 en suite-kamers wat elk lugversorging en slaapplek vir 2 gaste het. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens.

Elke kamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie, braaipan, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

VredenRust is 500 m vanaf die Lenmed Hospitaal, 1,5 km vanaf die Sishen Gholfklub en 2,3 km van die Kathu Village Mall af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na VredenRust gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false