Vrekgesukkel

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 40 % af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Des 2019 tot 14 Des 2019.

Beskrywing

Vrekgesukkel is in Wildernis en bied gehalte verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis het 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie-en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met
sekere DStv-kanale. Gaste kan gerus hulle eie dekodeerder saambring.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Vrekgesukkel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vrekgesukkel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R1 000 per nag (plek vir 6)

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Des 2019 tot 14 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za