LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vrieden Farm Guesthouse | LekkeSlaap
+107

Vrieden Farm Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vrieden Plaas, Posbus 124, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vrieden Farm Guesthouse bied gastekamers en selfsorgverblyf en is langs die N9, 80 km van Colesberg af op pad na die Oos-Kaap geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgwoonstel en 5 gastekamers. ’n Kombuisie met ’n mikrogolfoond kan gebruik word indien dit versoek word. Die woonstel is apart van die hoofgebou en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Hierdie solderwoonstel bied ook 'n kombuisie met baie basiese geriewe om kos warm te maak. Die gastekamers is in die hoofgebou en het en suite-badkamers. Dit sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Vrieden Farm Guesthouse is net 10 minute se ry van die dorpie Noupoort af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Vrieden Farm Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Vrieden Plaas, Posbus 124, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vrieden Farm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vrieden Plaas, Posbus 124, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiv6iCbDudjVqMrbF50FZprJ5Zkd3tAgqVY3kAlLtR1vouNdHB2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Vrieden Farm Box 124 5950 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -31.278143 24.940491
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!