Vriesenhof
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vriesenhof is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Durbanville.
Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en Showmax en WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Let asb. daarop dat die eienaar met sy troeteldiere op die perseel woon, maar dat dié diere nie die gaste sal steur nie. Ander troeteldiere word daarom ongelukkig nie toegelaat nie.
Vriesenhof is 1 km vanaf Durbanville Mediclinic en 2 km vanaf verskeie restaurante en winkels. Durbanville bied 'n verskeidenheid restaurante, wynlandgoedere en -kelders en ander doendinge soos bergfietsry.
Slaapplek
’n Bespreking by Vriesenhof sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Vriesenhof het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat 22, Wellway Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom