Pick your preferred language

English

Afrikaans

+22

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sun & Surf Complex, 405 Simbithi Drive, Ballito, 4403, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

V's studio bied 'n romantiese of rustige wegbreek met luukse geriewe naby die Willard's Beach in KwaZulu-Natal. Hierdie gemeubileerde eenheid is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels en vakansiegeriewe geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid is oopplan en beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, wasmasjien en ketel toegerus.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV en 24 uur-veilige parkeerplek in. Gaste kan hul maaltye by 'n etenstafel met sitplek vir 2 geniet en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite op die landgoed sluit voëlkyk, bergfietsry, swem en fietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sharmane M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie netjies, goeie ligging, alles wat nodig was vir ons twee-nag verblyf.
Aug 2025
Carina M
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy, neat and beautiful. The perfect stay for a couple who wants to spend a few days in Ballito. The facilities and surroundings are w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Eleonora W
Saam met lewensmaat
4.8
Budget-friendly! Comfortable, in this centrally located studio with its quirky art. It is evident that the owner had fun decorating the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Vanessa N
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker wegbreek vir enkellopende persoon of paartjie. Ek en my man het dit baie geniet. Die plekkie was smaaklik opgemaak en baie netjies. Veronica he...
Sien meer
Feb 2025
Emmie C
Saam met lewensmaat
4.4
Dit was baie skoon en mooi. Baie lekker gebly, dankie.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sun & Surf Complex, 405 Simbithi Drive, Ballito, 4403, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink V's studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Sun & Surf Complex, 405 Simbithi Drive, Ballito, 4403, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA513e5ae76e362688783c8bb7df1cb115e02bfefea11c64f7559c80619f331f9ba596660fcda2f75aee27dfb55074ae984e9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Sun & Surf Complex 405 Simbithi Drive 4403 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.526544454453 31.212274014014
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang