Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vue De Villion

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 652 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vue De Villion is 'n bekoorlike kothuis van 120 vierkante meter op 'n klein plaas in die berge, wat ongeveer 24 km vanaf die skilderagtige dorpie Montagu in die Klein Karoo geleë is. Hier kan gaste in die plaasatmosfeer omring deur majestuese berge, natuurskoon en nagsterre ontspan, asook die skape in die area sien wei.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n stort met 'n wasbak en 'n aparte toilet met 'n wasbak het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n groot etenstafel met banke.

Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n groot onderdakhoutdek met sitplek en dit lei na 'n onderdakbraai-area met 'n plonspoel. Die braai-area het genoeg kookgeriewe sodat gaste kan braai of potjiekos maak. Daar is ook gasplate om bykos voor te berei. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Vue De Villion sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vue De Villion
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vue De Villion het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 652
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 652
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA584275cf4ee8f58087d19f15506bbbfeed02aaadf1c879fddedd759be5b003cddf34119f263c53ffcc7321eb5bff7f423ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 652 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Pietersfontein Farm 100, Portion 24 Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.661554884464 19.983875465393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem