LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vue Grande | LekkeSlaap
+58

Vue Grande

8 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 22 Sep 2021 tot 15 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hart-weg 17, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R675 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Vue Grande bied stylvolle selfsorgverblyf op die rustige en veilige Leisure Isle. Die Knysna-strandmeer se water is slegs 100 m ver. Daar is ook gratis WiFi, braaigeriewe en parkeerplek van die straat af.

Vue Grande is die perfekte plekkie vir wittebroodpaartjies, 'n ontspanne vakansie of net 'n naweekwegbreek. Verblyf word in 'n dakwoonstel of wittebrood-suite op die onderste en boonste verdiepings aangebied. Daar is ook 'n aparte Queen Deluxe Suite wat kan skakel aan die dakwoonstel-suite om groter groepe te akkommodeer. Albei eenhede op die onderste verdieping het groot skuifdeure wat lei na 'n ingeslote tuin en vermaakarea met onderdaktafels en -stoele, 'n waterval, ingeboude braaigeriewe, Jacuzzi en dofligte vir atmosfeer.

Leisure Isle is die juweel van Knysna. Dit is die tuiste van 'n menigte voëlspesies, die enigste strand van die strandmeer, veilige swemplek en talle geleenthede vir watersport, bootvaarte, kanovaarte, staanplankry en pieknieks. Restaurante, 'n koffiewinkel, boot-marina, tennis en rolbalklub is ook in die nabyheid te vinde. Die eiland is net 7 minute se ry van Knysna se middedorp af en 47 minute se ry vanaf George Lughawe.

Gholfentoesiaste sal die Pezula Kampioenskap Gholfbaan en die Knysna Gholfklub geniet wat net 5 minute se ry ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Vue Grande
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hart-weg 17, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vue Grande het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hart-weg 17, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49prOpd3TQfyOUxjj6zpgzlimhhMoSVxabYMLHuvuMv2ldV4dw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R675  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 17 Hart Road Leisure Isle 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.070834 23.062751
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!