Vue Port

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vue Port bied 2 gerieflik gemeubileerde ateljee-woonstelle wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer in Mosselbaai.

Vue Port is 'n oopplan-eenheid met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met 20 OVB-kanale is ook beskikbaar. Die eenheid lei na 'n dek met braaigeriewe wat oor die see uitkyk.

Vue Port Koningin Grootte Selfsorg Eenheid is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n TV met 20 OVHD-kanale is ook beskikbaar. Die eenheid lei na 'n tuin met stoele en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Vue Port is net 2 km van die strand af en Mosselbaai het 'n verskeidenheid doendinge soos visvang, bergfiets- en 4x4-roetes, asook talle ander besienswaardighede soos die Kaap St Blaise-vuurtoring, Bartolomeus Dias Skeepvaartmuseum, die Garden Route Casino en meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vue Port gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za