LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vultures View | LekkeSlaap
+26

Vultures View

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-rylaan, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R1 075 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Vultures View bied ongelooflike uitsigte oor die Champagne-vallei en is in die Bergview Privaatlandgoed, 'n eko-landgoed in die sentrale Drakensberg geleë.

Verblyf word gebied in 2 kothuise met slaapplek vir 6 gaste. Hierdie kothuise kan as aparte eenhede bespreek word. Elke kothuise het groot onderdakstoep met 'n mooi uitsig.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike wasgoedlyn en parkeerarea.

Bergview Estate het 'n groot verskeidenheid diere soos rooiribbokke, wildebeeste en hase, sowel as 'n groot verskeidenheid voëllewe en 'n oorvloed van veldblomme. ie uKhahlamba-Drakensberg Wêrelderfenisgebied is ook op jou drumpel. Gholfspelers het meer as genoeg keuses met van die land se mees skilderagtige gholfbane hier rondom ons.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Vultures View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Yellowwood-rylaan, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Vultures View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-rylaan, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlYzI3ZThmLTg4ODAtNGU3My1iODMxLTIwNTIzNWE4NzVkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075  per nag(plek vir 2) 55 5 1 5 Yellowwood Drive Bergview Estate 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.012138 29.413344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!