LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vusi's Guest House | LekkeSlaap
+7

Vusi's Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonelaweg 4, Eenheid 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R349 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vusi's Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n losstaande kothuis in Durban. Dis 4,2 km vanaf Durban se botaniese tuine, 6 km vanaf Durban ICC en 7 km vanaf Moses Mabhida-stadion en Kings Park-stadion.

Die moderne kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien toegerus.

Gaste kan op die balkonnetjie met 'n glas wyn sit en ontspan en die uitsig geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Vusi's Guest House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bonelaweg 4, Eenheid 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf R349
per nag (plek vir 2)
Vanaf R349
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonelaweg 4, Eenheid 3, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09568634e069813396f8cbb334e22aa822c3a4dbf65f1faa2e74e5eb7cb9cde599e05ad25caaa864ea637db3c490b3e4f5b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R349  per nag (plek vir 2) 4 Bonela Road Unit 3 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -29.842813333455 30.965017241139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!