Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vuyatela

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R475 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy vooraf gereël.
Geen groepe, studente, matrieks, of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes word toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf maak net vir gesinsvakansies voorsiening.
Die verblyf laat nie funksies of partytjies van enige aard toe nie.
Geen slag van lewende diere word by hierdie verblyf toegelaat nie.
Rook is verbode.
Die huis is in 'n dorpie en geraasvlakke moet laag gehou word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, want Zinkwazi is in 'n bewaringsgebied en vuurwerke is onwettig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R12 356
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R12 356
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R12 356
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 57, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5596c379519fba04c1c8d1d9778800033c214f5fa757bc75ab68a60cfaf3509bfe84ae5e5bd05409144c38c6134691e28e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 356 per nag (plek vir 14) 57 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.279358803949 31.441268771439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem