LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vyfster The Old Jail | LekkeSlaap
+46

Vyfster The Old Jail

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juriestraat, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vyfster The Old Jail bied gerieflike verblyf in die ou Britstown-gevangenis wat opgeknap is om as gastehuis te dien. Die meeste van die oorspronklike toebehore in die gebou is bewaar en gaste kan 'n blik op die verlede kry deur die foto's en gegraveerde name wat die granietmure versier.

Verblyf word aangebied in 3 ou tronkselle wat smaakvol opgeknap en versier is.

Sel 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n oopplan-bad en -stort.

Sel 3 het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Hierdie kamers deel 'n privaat badkamer met 'n stort.

Cell 4 is ingerig met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Die badkamer is apart en het 'n stort.

'n Kaggel en gaste-sitkamer is in die gebou en veilige parkeerplek word voorsien.

Britstown bied interessante besienswaardighede aan kunsliefhebbers sowel as geskiedenisboffins, ander besienswaardighede sluit staproetes en natuurlike besienswaardighede in die omliggende dorpe in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 75 resensies vir Vyfster The Old Jail
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Juriestraat, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vyfster The Old Jail het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juriestraat, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVdQynxecIiKRLyoUrqRKRHddWn5YnWhpBqEP4BdLzQG8yFascQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690  per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 1 Jurie Street Britstown 8782 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.591966216683 23.502141888408
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem