Vygie Laan 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vygie Laan 7 is 'n pragtige vakansiehuis in Struisbaai. Dié fraai dorpie het een van die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond en hope karakter met tradisionele vissershuisies, kleurvolle vissersbote en 'n hawe.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 3 kinders. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en en suite-storte. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde het 'n dubbelbed. 'n Dubbelslaapbank en kindermatrasse is in een van die leefareas beskikbaar. Die derde, aparte badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en eetgerei. Die leefarea onder het 'n binnebraai en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n tuin met 'n buitebraai. Verder is daar gratis WiFi en 'n motorhuis.

Struisbaai se hoofstrand is ideaal vir kajakroei, bootry, branderplankry, lyfplankry, visvang, vlieërbranderry, skulpies optel, lang ente stap en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Vygie Laan 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vygie Laan 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za