Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vygie Laan 7

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Vygie Laan 7
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louis B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Almal in die gesin was dit eens dat dit ons plek is op Struisbaai.

Baie lekker gebly, sal definitief terug gaan. Huis is baie goed toegerus, netjies en skoon, gerieflik en die aandag aan detail maak dit maklik om tuis te voel. Alles wat ons normaal gebruik in ons huis is daar. Verder is dit baie sentraal en ons het selde nodig gehad om te ry. Baie stil en rustige woonbuurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wentzel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel V

Was ongelooflike waarde vir geld en sal verseker weer die perseel huur vir volgende jaar.

Alles wat ons nodig gehaat het in 'n baie goeie pakkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel S
Saam met vriende

Die huis is gerieflik. Ons het heerlik gekuier.

Ons sal beslis weer by Vygie kuier. Was heerlik. Kamers mooi skoon en heerlik ruim. Dalk net 'n versoek om toiletpapier in die huis te hou. Daar was geen. En dalk 'n goeie besem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav R

Heerlik

Dit was n fantastiese naweek. Die huis is lekker groot met baie spasie vir almal. Die weer was nie die beste nie, maar die braai binne het dit verskriklik lekker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vygie Laan 7 se terugvoer

Dankie Gustav vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle weer te sien!

Vygie Laan 7
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygielaan 7, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPHPdOpnCGSuCNJkVPF1G8XU2x2YL8YvgcWrNT938SGGDEY0PEX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 7 Vygie Avenue Struisbaai 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.803425601774 20.05926107624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem