LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by W21 Guest Rooms | LekkeSlaap
+10

W21 Guest Rooms

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir W21 Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tersia H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en gerieflike kamers.

Die uitsig is pragtig en die kamers was ruim en baie goed toegerus. Sal beslis aanbeveel.

Mari D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf.

Ons het heerlik in die dubbelkamer gebly. Die kamer was ruim, goed ingerig, skoon, gerieflik, smaakvol modern en privaat....wat meer wil 'n mens hê?! Pragtige uitsig oor die "brakke" en see. Dankie Japie!

W21 Guest Rooms's terugvoer

Dit is altyd 'n groot plesier om sulke wonderlike gaste soos julle te akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Japie

W21 Guest Rooms
Marius P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker gebly.

Skoonmaakdiens sou waardeer word. Geen WiFi-opvangs in kamer nie. Verder heel lekker gebly.

W21 Guest Rooms's terugvoer

Marius,

Baie dankie dat julle by W21 gebly het. Ek is jammer oor die misverstand van die Wi-Fi ontvangs wat nie altyd goed is nie asook die skoonmaakdiens. Dit word op die webtuiste gemeld dat ek geen een van die begenoemde op my advertensie bied nie. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Japie

W21 Guest Rooms
Hannes S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend luuks en modern.

Pragtig geleë. Great uitsig. Baie rustige omgewing beslis die beste van die beste. Sal aanbeveel vir almal.

W21 Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie dat julle die eenheid so netjies agter gelaat het. Dit is lekker om sulke model gaste soos julle te akkomodeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Japie

W21 Guest Rooms
Ockie M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation.

Perfect accommodation for a couple. Stairs to the unit might be a problem for elderly people.

Adriaan V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, als is daar wat mens nodig het.

Ons was baie beïndruk met die plekkie. Dis netjies en baie privaat! Japie gaan uit sy pad uit om mens welkom te laat voel! Verseker sal ek weer van hul gebruik maak!

W21 Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke wonderlike gaste soos julle hier te vestig. Ek hoop om julle weer gou te sien.

W21 Guest Rooms
Mariska M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Puik diens. Amazing view.

W21 Guest Rooms's terugvoer

Dit is altyd 'n plesier om sulke model gaste soos julle te akkomodeer. Ek hoop ons sien mekaar gou weer.

Groete,
Japie

W21 Guest Rooms
Leonardo J - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonardo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf met 'n vriendelike gasheer.

Baie mooi, netjies, silwerskoon en goed toegeruste verblyf. Pragtige uitsig en gasheer wat uit sy pad gaan om jou welkom te laat voel.

W21 Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie dat julle W21 akkommodasie gekies het vir julle verblyf. Dit was vir ons aangenaam om sulke aangename gaste soos julle te akkomodeer en wens dat ons julle gou weer sal sien.

W21 Guest Rooms
Maarten D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly positioned, pleasant place.

While the unit still needs to be slightly refined as a self-catering unit, the quality of the unit was tops and the location unbeatable. Our host went above and beyond and helped to make the stay a pleasure.

W21 Guest Rooms's terugvoer

Thank you for your positive feedback. It was pleasant to accomodate such nice people like yourselves. We hope to see you again one day.
Kind Regards,
Japie

W21 Guest Rooms
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wereldzee-straat 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYSd532LwEQISPaGuJqWDjeZK12CmkIWgGljrl0VlPBLN0NsPLB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R675  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 21 Wereldzee Street Greatbrak River 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.052281634191 22.209653556347
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!