LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waboom Farm Stay B&B | LekkeSlaap
+15

Waboom Farm Stay B&B

B&B
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Wagenboomskop 415, Swartruggens, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Waboom Farm Stay B&B is op 'n plaas buite die dorpie Swartruggens.

Dié tweeslaapkamerkothuis het 1 badkamer en 'n leef- en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer is het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook DStv. Gaste het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Waboom Farm Stay B&B is 109 km van die Skilpadshekgrenspos na Botswana, 88 km van Sun City en 99 km van Pilanesberg Nasionale Park af.

Doendinge sluit voetslaan, voëlkyk, swem in 'n plaasdam, fietsry en 'n besoek aan Waboomslate-Quarry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Waboom Farm Stay B&B sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas Wagenboomskop 415, Swartruggens, Swartruggens, 2835, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 4 persone)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Wagenboomskop 415, Swartruggens, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNDk2OGU2LThjMTYtNGQwMy04NzBlLWI4MDUyZDYxMGYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 4 persone) Plaas Wagenboomskop 415 Swartruggens 2835 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.715722 26.67225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!