Wag-'n-Bietjie Ekoplaas
- Slaapplek vir 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - S636, Bothaville, 9660, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Wag-'n-Bietjie Ekoplaas is geleë op 'n rustige plaas aan die oewer van die Vaalrivier, 37 km buite Bothaville.
Verblyf word aangebied in 'n plaashuis met slaapplek vir tot 12 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers. Die slaapkamers in die plaashuis is gemeubileer met gemaklike beddens, en die badkamers is toegerus met baddens of storte.
Die oornaghut het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die Vissermanshut is 'n eenheid met 2 slaapkamers wat slaapplek vir 5 gaste bied en 'n privaat badkamer het.
Elke eenheid het toegang tot 'n kombuis met basiese selfsorggeriewe, terwyl die plaashuis 'n binnenshuise kaggel het. Daar is ook 'n buite-eetkamertafel en braaigeriewe.
Geriewe op die perseel sluit in 'n goed toegeruste lapa met 'n ingeboude kaggel en braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad met 'n braai-area en 'n boma.
Gaste kan aktiwiteite soos boogskiet, vlieghengel, hengel en staproetes op die plaas geniet. Die eenhede is ongeveer 200 m van die rivier af.
Die eiendom bied ook 'n lokaal vir funksies en troues, geleë in 'n skilderagtige omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- S636, Bothaville, 9660, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
S636, Bothaville, 9660, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang