Wagenbietjieshoek Plaashuis
Beskrywing
Hierdie selfsorghuis bied gemaklik slaapplek vir tot 8 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en alle nodige eetgerei en breekware in. Die eetarea bied ruim sitplek, en die sitkamer het 'n TV en 'n houtkaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die oordekte patio bied 'n ingeboude braai, 'n kroegarea en buitesitplek. Parkeerplek op die perseel word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hout kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Let asb. dat slegs 2 honde toegelaat word indien daar vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Wilgekraal, Goedewill, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang