LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wagon Wheel Country Lodge | LekkeSlaap
+250

Wagon Wheel Country Lodge

Hotel

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 274 resensies vir Wagon Wheel Country Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Pieter V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon met vriendelike diens en fasiliteite voldiende om kinders te vermaak!

Kamers is netjies en mooi afgerond. Swembad skoon en opgepas en in 'n stil area. Braaipakkies kort dalk werk (bietjie dun), diens is vriendelik.

Joe G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Joe G
Gesin met tieners

Could do with aircons and decent coffee.

More of a motel than a lodge.

Marzaan M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marzaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Personeel is baie vriendelik. Kort bietjie onderhoud en opknapwerk. Plek gaan bietjie agteruit.

Marthinus M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly en geslaap. Dankie plek was great gewees!

Dit was vir ons 'n awesome oornag-verblyfplek. Dankie baie.

Heinrich B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Halfpad-stop Kaap toe.

Heerlike kos, steak binne 11 min verorber. Lekker geslaap en goeie oornagverblyf op pad Kaap toe.

Tessa J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa J
Gesin met klein kinders

Ons mense.

Vyf sterre aan die oord, restaurant en alle personeel. Ons gaan vir seker weer by julle kom bly. Baie dankie.

Marizanne W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy net een aand moet oorbly op jou pad, is Wagon Wheel die plek.

Wagon Wheel is perfek as jy letterlik net 'n kussing vir jou kop benodig een aand op jou reis. As jy by die kamers kom, kry jy die gevoel van 'n Amerikaanse Motel, klein met net die nodigste, maar netjiese kamers. Dit is perfek as jy op pad is en net vinnig wil rus.

Hendrik S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik S
Enkelreisiger

Baie basies, goed vir 'n aand se slaap voor die pad slaan.

Basiese geriewe, 'n baie goeie plek vir 'n oornag op 'n lang roadtrip. Sal nie aanbeveel as 'n vakansieplekkie nie, klein en bietjie oud.

Carina M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Gesin met tieners

Prakties, gemaklik, puik diens.

Maak die langpad korter!

Louise S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Lekker oornagplekkie.

Gerieflik, skoon en Wagon Wheel is maklik om langs die pad te vind.

Jackys S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackys S
Enkelreisiger

'n Vriendelike, ouwêreldse omgewing met 'n lekker restaurant en lekker kos.

Dalk net yskassies oorweeg vir die kamers.

Louis B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Gesin met tieners

Sien sterre.

Uitstekend vir oornagverblyf vir enkele persone en groepe.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Thank you for your wonderful review.
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Heinrich G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich G
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly! Dit is goed vir 'n vinnige oornagstop.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Thank you for your wonderful review.
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Charles H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles H
Besigheidsreis

Een nag oorgebly om volgende oggend vroeg te vertrek.

Ons het láát arriveer (20:00); ongelukkig nagelaat om my bank die instruksie te gee om b.v.b (pop) deur te stuur. Personeel by Wagon Wheel het gou uitgeklaar en ons kamer aangewys. Terwyl ons gewag het, het hulle 'n bier voorgestel. Ons het dit geniet en daarna ook 'n heerlike biefstuk. Kamer was netjies en skoon. Geen koffie, maar dié het ons die volgende oggend teen 6:30 by ontvangs gekry. In geheel 'n puik ervaring!

Heinrich B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie oornagverblyf in die Karoo. Die plek is skoon en netjies. Restaurant het groot porsies. Lekker kos.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Thank you for the wonderful review, we are happy to hear you enjoyed your stay and your meal in our restaurant.
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Anneline H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline H
Gesin met klein kinders

'n Lekker gemaklike vakansie-atmosfeer so op pad na jou eindbestemming.

Dit was gerieflik met die restaurant wat ook op dieselfde perseel was vir aandete.

Jadin M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadin M
Enkelreisiger

Excellent service, amazing place to stay over or for longer trips as well.

The Staff were very friendly, fast and professional, plus the owner was very nice and accommodating when I needed to change my booking. The restaurant has excellent food. It has a very calming atmosphere. I would recommend this place as the top in Beaufort-West. It also feels very safe and quiet there. The rooms are very nice and sleeps well.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Thank you for the wonderful review.
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Tanya V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir 'n een nag oorslaap op pad na die Kaap

Ons het die sakpaskamer bespreek, maar toe ons daar kom wou ons eerder opgradeer na 'n beter kamer. Die kamer waarin ons op die ou end gebly het was skoon, netjies en met lugversorging wat nodig was - die kamer was egter net baie klein. Ons het die restaurant se kos baie geniet, veral die skaapskenkel. Almal is baie vriendelik en die perseel is goed in stand gehou. Al klagte is dat ons voel dat die R1000 per nag wat ons op die ou einde betaal het, bietjie duur was.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Thank you for your wonderful review, we hope you visit again soon.
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Flip D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Flip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Hele vloer onder water nadat jy gestort het. Vloere was baie stowwerig.

Gary C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary C
Gesin met tieners

Great restaurant.

Really convenient place to stop overnight on the way to Cape Town or Stellenbosch.

Simone R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simone R
Enkelreisiger

Gemaklik, skoon en veilig. Rerig great.

Die kamer was pragtig en baie gemaklik. Ek het vir die "Budget" kamer gegaan aangesien ek letterlik net slaapplek nodig gehad het, maar hulle het my opgradeer na 'n standaardkamer toe met al die geriewe vir geen ekstra koste.

Gerhard D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en vinnig.

Goeie ligging. Net wat jy soek vir 'n vinnige oornag.

Colyn P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff very friendly and helpful.

Thank you for a pleasant stay.

Karlien V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met klein kinders

Ons het oornag op pad huis toe. Die oggend geboek en aand oornag.

Die ontvangs was baie vriendelik en baie behulpsaam. Kon self met aankoms ons eenheid "upgrade". Sal dalk net vra dat daar meer body wash beskikbaar sou wees veral as mens net gou wil oornag. Baie dankie vir puik diens.

Gerhardus V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus V
Gesin met klein kinders

Verfrissend na 'n baie warm rit deur die Karoo.

Die kamer was skoon en netjies gewees. Die kroeg en restaurant het 'n lafenis gebied na 'n warm rit deur die Karoo. Al wat gepla het is toe ons die enkelbed weggeskuif het van die muur het ons oop bedrading bespeur. Ons was net bang die kinders raak daaraan. Ons was nie seker of daar krag op die drade was nie.

Madre D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madre D
Gesin met tieners

Koel, skoon kamers na 'n lang dag se ry.

Gerieflik met 'n restaurant op die perseel. Die kos was lekker, maar ongelukkig moet die kos en drank rekeninge apart betaal word. Dit sou meer gerieflik wees as alles op een rekening geplaas kon word. Alles is skoon en netjies en daar is 'n lekker stort in die kamer om die dag se moeg van jou af te was.

Marizka D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizka D
Saam met vriende

Alles wat ons nodig gehad het vir 'n oornagstop. Sal enige tyd weer daar bly.

Dit was ook baie lekker dat hulle pet friendly is.

Yolande V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V
Gesin met tieners

Veilige oornagplek.

Gaste moet net weet daar is nie in al die kamers aircons nie dus is die kamers baie warm. Daar is ook nie yskaste in die kamers nie so jy kan nie jou kos koel hou oornag nie.

Derek B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stopover on a trip.

Good accommodation. Nice setting with outside area as well as pool. Would recommend.

Jolien V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornagverblyf.

Skoon, bekostigbaar, gemaklik. Veral vir voertuie met karavane op pad see toe.

Surina T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina T
Enkelreisiger

Goeie akkommodasie.

Goeie akkommodasie tussen Johannesburg en Kaap as jy heeldag op die pad was.

Nickie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nickie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Na die heel dag op die pad het ons lekker geslaap.

Deon D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D

Perfekte oornag slaapplek oppad Kaapstad toe.

Na 'n lang reis vanaf Johannesburg is hierdie die perfekte oornag stop plek om 'n bietjie te rus. Heerlikke ontbyd geniet die oggend voor ons vertrek het. Sal beslis weer hier oornag soos wat ek al van te vore gedoen het.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Deon
Thank you so much for your very kind guest review. We are so happy to hear you enjoyed it and found it to be a perfect stopover between Cape Town and Johannesburg.
Happy to hear you enjoyed your breakfast in our on-site restaurant.
Thank you again for taking the time to review, we hope that we will see you again soon.
Safe Travels - Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Fred K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik sonder enige luuksheid.

Voldoen aan al die basiese vereistes vir oornag. Skoon en netjies.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Fred,
Thank you for taking the time to review your stay at Wagon Wheel Country Lodge. We are so grateful for this.
Wagon Wheel caters for the weary traveller that is not wanting to spend an arm and a leg while they en-routing on the N1. You have summed us up perfectly. For those wanting a clean bed and a hot shower, our economy rooms cater for that, for those wanting something a bit better we have standard and Deluxe rooms that are beautifully decorated and newly revamped with new bedding, aircon and a flat-screen TV.
We strive to offer our overnight guests the best possible accommodation at the most affordable rates.
We hope that you will visit us again when you pass through the Karoo.
Thank you again, Diana Koster.

Wagon Wheel Country Lodge
Tanner H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanner H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great staff and food!

Great staff, very friendly. The food was excellent, definitely the best steaks I have had in a while. Room was very clean and comfortable.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Tanna
Thank you so much for your wonderful guest review, we are so happy to hear you enjoyed your stay and your meal in our on site restaurant. Thank you for our great rating on Value for money, Customer service, Cleanliness, Location and security.
We hope that you will visit us again when you pass through Beaufort West again.
Kind regards
Diana Koster

Wagon Wheel Country Lodge
Fred K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan ons vereistes.

Geen verdere komentaar.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Fred,
Thank you for taking the time to review your stay at Wagon Wheel Country Lodge, we are happy you found it suitable for your need.
We hope that you will visit us again soon, safe travels.
Diana Koster

Wagon Wheel Country Lodge
Christa T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa T

Soos altyd, baie goeie waarde vir geld.

Ons het, vir die eerste keer, aandete daar genuittig. Die kos swas baie goed, MAAR ons het BIAE lank daarvoor gewag. Aan die einde van 'n dag op die pad sou mens graag 'n vinniger diens wou hê.

Grietjie T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie T
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf, perfekte oornagplekkie vir gesinne!

Ons het 'n oornagplek benodig vir ons gesin van 6 op pad terug Kaap toe na 'n kuier by familie in die Vrystaat. Min plekke is deesdae geskik vir gesinne wat uit meer as 4 lede bestaan, so ons was baie dankbaar toe ons sien dat Wagon Wheel 'n gesinskothuis het. Dit was perfek vir ons: ruim, skoon, lieflik ingerig en net die plek vir afsaal na 6 ure in die kar. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het nie daar geëet nie, maar die eetsaal/restaurant het lieflik gelyk en volgende keer sal ons beslis ons dinge so beplan dat ons sommer ontbyt daar sal geniet.

Katinka E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katinka E
Besigheidsreis

Alles was baie mooi en ek was baie gelukkig met alles.

Die stort was aaklig. Dit was of vrek warm of koud. Daar was geen middel nie.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Thank you for your positive review. We appreciate the time you took to review your recent stay. We are happy to hear you were happy with all.
Thank you for making mention of the shower being too hot or too cold. I will have my maintenance team take a look at what the problem is with the shower water.
Thank you again and we hope that you will visit us in the not too distant future.
Kind regards,
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Hendel C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendel C
Gesin met klein kinders

Lekker maklik en vinnig.

Ons het ons een aand verblyf by Wagon Wheel Lodge geniet. Die diens is flink en die kamers mooi skoon. Daar is ook geriewe vir jou troeteldiere (lekker grasperke en waterbakke ens). Ons het nie die restaurant besoek nie, maar dit het baie lekker gelyk.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Hendel
Thank you for your wonderful review. We are so happy that you enjoyed your stay and were happy with your room and the service Wagon Wheel provided. Thank you for noticing and making mention of our pet friendly service. They are so much part of our lives that why should they be left at home.
Our guest comments are so important to us so want to thank you for taking the time to review. We hope you visit us again in the not too distant future.
Have a wonderful 2020
Diana Koster

Wagon Wheel Country Lodge
Gerhardus V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V
Gesin met klein kinders

'n Oase na 'n lang rit.

Die kamer was baie skoon en netjies gewees. Die kinders het die swembad geniet terwyl ek en my vrou 'n drankie geniet het by die kroeg met vriendelike personeel. Die aandete by die restaurant was heel aangenaam en die kelners baie vriendelik.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Gerhard,
Thank you for your wonderful comment, we are pleased to hear you enjoyed your stay, we hope that you will visit us again soon.
Kind regards,
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Delene B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Delene B
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik, maar bietjie duur.

Goeie diens en soos bo genoem.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Dalene,
Thank you for taking the time to review your recent stay. Our guest comments mean a lot to us. I’m sorry you felt it was a bit expensive but we have different room rates to suit all budgets from deluxe, standard, economy, self-catering and even backpacker option. I am happy to hear you thought the service was good and for the 5/5 for security.
I hope you travel safely and have a wonderful holiday with family and friends.
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Chirese B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirese B

Absoluut waarde vir geld.

Die advertensie en dit wat jy kry stem ooreen. Sal Wagon Wheel Country Lodge absoluut aanbeveel!

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Chirese,

Thank you so much for your honest review.

I am so happy you booked your room according to what you wanted in it. It happens so often that a guest looks at a deluxe room and description and then books the cheapest room in the establishment. They clearly will not be happy if they book an economy room with no air-con but looked at the deluxe. We have no intention to mislead our guests. We cater for all our tired travellers in the different room types.

Thank you again for taking the time to review.

Kind regards
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Antonetta M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonetta M
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon langs die pad net vir 'n oornag, dit is wat ons nodig gehad het.

Die diens in die restaurant nie regtig op hierdie aand goed gewees nie en vir die prys was die kos nie waarde vir geld nie. Maar dit was gerieflik om nie nog te moes inry dorp toe nie. Daar was heeltemal te min kelners en hulle het die hele aand om verskoning gevra daarvoor.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Antonetta,

Thank you for your guest review. I apologise for the delay in the restaurant but we had an unfortunate incident with one of our main grillers in the kitchen so we had to work around this as best we could. Our restaurant received some wonderful comments and the price list is very good value for money with very generous portions. I am happy to hear that they did apologise to you for this. Thank you for your compliment on our clean rooms as our housekeeping takes a lot of pride in what they do.

We hope that you will visit us again when you pass through Beaufort West.

Kind regards
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Cecile S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon, uitstekende diens en deurnag diens is 'n bonus.

Wagon wheel is nie ultra luuks nie, maar regtig uitstekend geleë langs die N1. Baie kamers en deurnagdiens maak dat jy sommer van die N1 kan inklok by hulle vir slaapplek. Skoon, ruim kamer met kraakvars beddegoed. Lekker stil al is dit langs die snelweg. Die restaurant bedien die heerlikste skaapvleisgeregte. Die goeie reën deur die nag was 'n bonus!

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Cecile
Thank you for your wonderful review and for summing up the purpose of Wagon Wheel Country Lodge for our travellers. Our main aim is to offer all our travellers the room that suits their budget. With our beautiful deluxe and standard rooms to the budget economy and backpackers, we strive to give the best possible accommodation at the most affordable rates. Our 24-hour reception offers those that may be delayed or exhausted and cannot travel any further the option of an overnight room to rest before taking on the N1 early the next morning. Thank you for also making mention of our restaurant that serves traditional Karoo cuisine and a very generous helping of that. Thank you again for your wonderful review and please visit us soon and bring more rain. It was such welcome rain after a very long dry period.
We hope that you will visit us again soon.
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Luzanne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Luzanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verblyf teen 'n hoë prys.

Ons het in Desember by Wagon Wheel oornag. Dit was gerieflik om dadelik 'n plek te kon bespreek en te betaal. Daar is baie kamers en dus is die beskikbaarheid goed. Ons voel egter dat die prys wat ons betaal het, baie duur was vir baie basiese geriewe. Die kamer was netjies en skoon. Ons bedlampies het nie gewerk nie, en alhoewel hul uitgekom het, het hul nie geweet wat om te doen om dit reg te stel nie. Ons een TV-kanaal het ook nie klank gehad nie en niks is daaromtrent gedoen nie. Die verblyf is billik vir een nag, maar regtig nie die geld werd nie.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Luzanne,
Thank you for taking the time to review your stay at Wagon Wheel. I apologize that your bedside lamps were not working but can only think it was either the bulb was fused or they were plugged out by the guest that stayed the night before. I am glad we could assist you the night you were needing accommodation as December is our very busy time for travellers.
Kind regards,
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Elizabeth B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible. Always love going there. The food at the restaurant is incredible. Just would not try the cappuccino again.

See stars.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Elizabeth,
Thank you for your wonderful guest review. It is so nice to hear such positive feedback, we thank you for this. I am so sorry you didn’t enjoy your cappuccino, this is normally so popular. Nescafé gold is the brand that we use. I will check with my kitchen manageress if she didn’t maybe get the vanilla flavoured one by accident or maybe lack of stock available. I will pass your message on to her to check this out. Thank you so much again. We hope that you will visit us again and have a complementary cup of good cappuccino with us.
Kind regards
Diana Koster

Wagon Wheel Country Lodge
Tanya D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya D
Gesin met tieners

There was nothing wrong with the stay. I just feel it was overpriced.

The room provided was neat and the accommodation great. My only feedback is that the price is too high for what you get. We slept in a chalet on our way back at another place and we got a fully self-catering unit for R200 more. Our unit didn't have enough coffee in it for a cup of coffee on the evening of our arrival and the morning of our departure. There were only 2 cups provided. We were a family of four. The experience at your braai area provided for all was also a bit disappointing. There is little communication about what is provided and what not.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Tanya

Thank you for taking the time to review your stay at Wagon Wheel. We are happy to hear you enjoyed your room and were happy with the accommodation. I am sorry you felt it was overpriced. Over high season we charge a room rate according to how many people can sleep. If one books a 3 bed room and you are 2 people it may seem a bit overpriced. We offer 5 different room types that cover all prices. From our Deluxe to standard to economy budget - self catering and backpackers. What ever your budget is we have you covered.
Thank you again for taking the time to review and we hope that we will see you again soon at Wagon Wheel Country Lodge
Keep well and may 2020 make your dreams come true
Kind regards
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Amelia H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H
Saam met vriende

Goeie oornaggerief vir reis tussen Kaapstad en Johannesburg.

Baie goed geleë en veilig vir oornag om lang reis te breek. Skoon en netjies, lugverkoeling in kamer fantasties vir die 46 grade! Restaurant op perseel ook groot pluspunt.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Amelia,
Thank you for your wonderful guest review, we are so happy to hear you enjoyed your stay. We did experience a very hot December that finally brought some rains that we are very grateful for. The air-conditioning is always such a bonus. Thank you for making mention of the restaurant staff. They do go out their way to make sure all the guests are happy with their food. We hope that you will visit us again soon.
Regards,
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Piet N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ontvang en het lekker gebly.

Het wel opgegradeer na beter kamer, maar het lekker gebly en sal weet van dienste gebruik maak.

Wagon Wheel Country Lodge's terugvoer

Dear Piet,
Thank you so much for your wonderful review. It is always so nice to read a positive comment. Our guest comments are important to us and we want to thank you for taking the time to do this. We are so happy you enjoyed your stay and that you will visit us again.
We look forward to having you stay again.
May you have a blessed 2020
Regards
Diana

Wagon Wheel Country Lodge
Mariette R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5