LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wagon Wheels | LekkeSlaap
+15

Wagon Wheels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 60 resensies vir Wagon Wheels
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carlene E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carlene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik by die die Krugerpark.

Gasvrou doen baie moeite en deel graag haar kennis van die wildtuin. Dankie Hennelie!

Frans N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons goeie gasvrou, Hennelie het gesorg vir veilige, gerieflike en aangename verblyf so na aan die Wildtuin as wat mens maar kan begeer.

Wagon Wheels is maklik om te vind, naby 'n Spar en die Phalaborwahek vir toegang tot die Krugerwildtuin binne minute. Alhoewel op dieselfde perseel as die hoofhuis, is Wagon Wheels afsonderlik van die hoofhuis geleë, wat dit privaat maak. Dit is netjies en gerieflik ingerig, met alles wat mens benodig vir gerieflike oornagting. Hennelie is 'n oulike, aangename gasvrou en sy het deurgaans met ons kontak gehou tot ons aankoms en ons baie vriendelik verwelkom. Parkering is veilig en op die perseel, agter 'n eletriese hek. Hennelie het uit haar pad gegaan om, via ander gaste, ook op pad na die Wildtuin, 'n vergete iPad-laaier by ons kamp in die Wildtuin te besorg - iets waarvoor ons haar (en die gaste!) oneindig dankbaar is. Ons kan Wagon Wheels aanbeveel vir enige iemand wat naby die Phalaborwahek wil oornag vir vinnige toegang tot die Wildtuin. Baie dankie vir aangename verblyf, Hennelie!

Juliana L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en lekker gebly. Hennelie baie behulpsaam.

Baie naby wildtuinhek. Al die groot winkels is in die dorp, koop jou eet- en drinkgoed daar.

Maria C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld so naby aan Kruger se hek.

Groot wooneenheid met baie gerieflike bed en vriendelik gasvrou wat jou welkom laat voel en goed inlig oor Krugerwildtuin en sommer toegangsvorms ook byderhand het.

Cor B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cor B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging perfek vir Wildtuin se dagbesoeke.

Lekker gebly en gasvrou is baie goed ingelig oor die omgewing.

Hendrik B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Gesin met klein kinders

Baie netjies. Alles wat nodig is.

Plek is skoon en netjies. Alles wat nodig is is daar. Sal vir seker weer daar oornag.

Yolande R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Skoon en netjies en vriendelike diens.

Ineke N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, gemaklike en bekostigbare verblyf en baie goeie ligging.

Sal beslis weer daar inboek.

Sonette L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie na aan die Phalaborwa hek van Krugerwildtuin, daar binne 2 minute.

Baie vriendelike ontvangs, baie netjies en baie gerieflik.

Marieta R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Ligging kan nie beter.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Blyplek uitstekend. Rustig en lieflike koel bome en tuin om in te ontspan.

Suzanne H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, friendly and perfectly located.

We had a wonderful stay here, friendly hostess and clean cottage. We would definitely stay here again and recommend to our friends and family.

Frans M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we expected, no misrepresentation.

Great place to stay at, very private and intimate. The only thing that bothered us was the traffic noise from the road, especially in the early morning. Other than that, we enjoyed our stay there.

Danie C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en warm ontvangs deur die eienares.

Aangename verblyf wat oor al die fasiliteite beskik vir oornag of 'n paar dae aaneen. Naby genoeg geleë aan die besigheidsentrum en 'n verskeidenheid restaurante. Eienares beskik oor baie kennis van die Wildtuin, en het aan ons interessante inligting verskaf oor die beste roetes en paadjies om te volg. Ons het 'n groot hoeveelheid en verskeidenheid van wild gesien, danksy haar kennis en inligting wat sy met ons gedeel het.

Pieter B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs die een blyplek wat dit so gemaklik maak en geen bekommernisse om goed in jou voertuig te los met vreemde mense wat ronddwaal nie.

Vir die Kruger Nasionale Park is die ligging puik. Tuis elke dag 'n gerieflike lugversorgde blyplek met alles wat jy nodig het.

Felicity O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We spent one night en route to the Kruger. The accommodation was comfortable and clean.

Our hostess was lovely. The flat was clean and had everything we needed. We were very close to the Kruger Park which made it possible to get in early. We will definitely stay at Wagon Wheels again in the future. Thank you Hennelie.

Ruan B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly en die mense was baie vriendelik. Die dorp het vir lank krag probleme gehad en toe ons daar kom was daar nog nie water nie. Hennelie het uit haar pad gegaan om vir ons water te gaan koop teen geen ekstra koste nie. Sal definitief weer gaan.

Deon S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige en gerieflike oorbly.

Ons is baie vriendelik ontvang met alle nodige inligting. Die wooneenheid is gerieflik met alles wat nodig is. Ons kon ook ons vrieskassie met 'n verlengkoord oornag laai. Ons was op pad Krugerwildtuin toe en het selfs 'n toegangsvorm hier gekry! Ons sal beslis weer by Wagon Wheels bespreek en ook vriende daarheen aanbeveel.

Hendrik M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Very comfortable self-catering accommodation. Ideal for a few days to explore the area.

Pedro C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay over before entering the Kruger Park.

Friendly, helpful, very accommodating of any needs.

Frik W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf by Wagon Wheels was heerlik, alles wat ons nodig gehad het was voorsien. Sal weer daarvan gebruik maak. Dankie Hennelie vir jou gasvryheid.

Wagon Wheels is perfek vir twee mense, nie meer.

Shani R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker , baie netjiese plek , baie goeie waarde vit geld ons Sal beslis weer gaan !

Dit was puik ! Ons het onself baie geniet en dit was baie goeie waarde vir geld , Sal wagon wheels sterk aanbeveel .

Emberentia W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emberentia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net 'n oornag

Was net 'n oornag besoek

Magdalena H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam. Plekkie voldoen aan alle nodige behoeftes. Gasvrou baie aangenaam en hulpvaardig. Wagon wheels word sterk aanbeveel. Nogmaals dankie.

Dit is n hannetreetjie van Phalaborwa hek. Dus is jy in n oogwink daar.

Helena L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Lekker gerieflik, netjies en voldoen aan al ons vereistes.

Am B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Am B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Rustig en Gasvry

Die plekkie is oulik en rustig met n lekker atmosfeer.

Bernice P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig netjies en skoon. Baie vriendelike gas vrou.

Baie netjies, skoon en gerieflike privaat eenheid in n mooi versorgde tuin. Naby aan die Phalaborwa Krugerhek. Perfek vir Park dagbesoekers

Juliana L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang! Hennelie is 'n vriendelike gasvrou wat mens dadelik laat tuisvoel.

Heerlik gekuier! Ons sal beslis weer gaan. Baie dankie vir alles! Plekkie word sterk aanbeveel. Die SPAR is baie naby en vang dadelik die oog.

Maria V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ontvang, plekkie skoon en netjies.

Baie goed ontvang, plekkie skoon en netjies. Pragtige mense wat die plek bestuur. Sal defnitief weer kom.

Karel W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel W
Enkelreisiger

Vriendelike, skoon, rustige en lekker oornagplek.

Sien sterre.

Gerda S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, Hennelie baie vriendelik en behulpsaam.

Wagon Wheel is skoon en netjies, net die plek om te oornag wanneer jy vroegoggend in die park wil ingaan. Goeie waarde vir geld, met vriendelike gasvrou en gasheer. Baie dankie en seënwense.

Willem B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam.

Ontvangs was baie goed.

Michelle R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R
Gesin met klein kinders

Lekker en tegemoetkomend.

Ons was baie tevrede met die verblyf, ons gasheer was vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief Wagon Wheels vir almal aanbeveel en weer daar bly as ons in die omgewing is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice and accommodating.

We were very pleased with the accommodation, our host was friendly and helpful. We would definitely recommend Wagon wheels to anyone and stay there again if in the area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zanie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanie M

Stil, rustig, skoon en netjies.

Baie dankie vir 'n heerlike oornagstop vir my skoonouers. Ons sal definitief weer van jul geriewe gebruik maak.

Brenda Natali I - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda Natali I
Saam met vriende

Good place.

Nice place, the hostess is very friendly and gentle. I recommend this place.

Anelda T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerig, rustig en privaat.

Ons het baie lekker gebly. Rustige omgewing & baie naby aan al die winkels en naby aan die wildtuin hek. Hennelie was baie behulpsaam en vriendelik. Die verblyf is toegerus met als wat jy kan nodig hê, ons sal definitief Wagon Wheels aanbeveel.

Dean C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C
Saam met vriende

Baie goeie fasiliteite vir die tarief gevra en uitstekende ligging.

Baie goeie fasiliteite vir die tarief gevra en uitstekende ligging naby aan wildtuin. Goed toegeruste en netjiese akkommodasie met eienaar wat welkome inligting oor paaie na die swaar reën verskaf het.

David V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Baie netjies en skoon. Vriendelike eienaars wat die Krugerwildtuin goed ken. Sal Wagon Wheels beslis aanbeveel.

Sunette S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker gebly by Wagon Wheels. Lugversorger is vir seker 'n bonus.

Nicoline D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die eienaar was baie vriendelik en het 'n pragtige plekkie.

Helena L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Sal definitief weer hier tuisgaan. Baie vriendelike ontvangs en aangename oornaggeriewe.

Dirk D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Enkelreisiger

Dit was een aangename ervaring.

Die plek was skoon. Daar was oorgenoeg spasie vir alles. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Corrie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ons verwagtinge oortref.

Baie aangename ondervinding. Ons het sommer tuis gevoel. Plekkie is stylvol en goed toegerus. Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam met bv. aanbeveling vir 'n goeie restaurant. Was die perfekte oornagstop op pad na die noorde van die Wildtuin. Kan enigiemand aanbeveel om aan te klop.

Ben En Linda M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben En Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Hartlike ontvang deur Hennelie en hulpvaardig. Akkommodasie was netjies en voldoende.

Gwyneth H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good. Friendly.

Value for money. Everything you need for a stopover.

Johan A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het alles gekry waarvoor ons gehoop het, dus baie tevrede.

Wagon Wheels is klein, net een enkele woonstel, maar alles was baie netjies en die eienares/gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het slegs oornagverblyf nodig gehad terwyl ons op pad was Kruger Wildtuin toe, en daarvoor was Wagon Wheels perfek. Ons was wel bietjie besorg oor die sekuriteit van ons voertuig buite aangesien daar nie sigbare beveiliging is nie.

Johan K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Tuiste weg van jou huis af.

Hennelie en Abel het meer gedoen as wat hulle moes. Vriendelik ontvang, alles was skoon en netjies in die woonstel gewees en boonop het hulle ons gaan wys hoe lyk Phalaborwa se myn van 'n hoë mynhoop af. Hulle het ons vertel van al die besienswaardighede in en om Phalaborwa. Sal enige persoon aanraai om daar te gaan oorslaap. Hennelie en Abel, baie dankie dat julle so uit julle pad gegaan het. Ons waardeer dit baie.

Marinel G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het met vriendelike, behulpsame personeel.

Dis naby aan die hek van die Krugerwildtuin wat die ligging perfek maak.

Marinel G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het met vriendelike, behulpsame personeel.

Dis naby aan die hek van die Krugerwildtuin wat die ligging perfek maak.

Diederik V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks meer nodig nie.

Dit is 'n baie oulike plek naby aan die Phalaborwa-hek. Die huis eienaars is baie vriendelik.

Magda D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagplek vir 2 persone wat die wildtuin gaan besoek.

Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Verblyf is skoon en netjies. Dankie, Hennelie!

Bernice S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het onder 1 dak .

Vriendelik en hulpvaardig.

Christien T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome en net wat ek nodig gehad het na 'n baie spanningsvolle tyd.

Die verblyf is ideaal vir een of twee mense. Skoon netjies en baie gerieflik en Hennelie was 'n ster. Sy het plekke en aktiwiteite aanbeveel en was baie vriendelik. Ek sal beslis die verblyf aanbeveel en self weer daar gaan bly.

Oj Van Schalkwyk F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oj Van Schalkwyk F
Enkelreisiger

Basic but very clean and neat.

The room was very clean and neat. We were welcomed with a warm heart.

Hennie J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ingerigte blyplek.

Lekker gebly. Gasvrou vriendelik en deel besienswaardighede in omgewing met jou. Lekker naby Wildtuin.

Wagon Wheels's terugvoer

Goeiedag Hennie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Hoop dit gaan goed met julle. Toe vergeet ons van die Spekboomstiggies.

Lekker en veilige dag vir julle.

Groete,
Hennelie

Wagon Wheels
Wallie M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, stil omgewing.

Nie iemand vir lang stories nie. Alles in orde gevind.

Johann G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi, goed uitgerus, vriendelike gasvrou, waarde vir geld.

Wagon Wheels, Phalaborwa is die beste selfverblyf wat ons in jare gevind het. Vriendelike gasvrou wat die tuinwoonstel met sorg en kunstigheid ingerig het. Uitstekende waarde vir geld! Dankie, dit was rustig en genotvol. Ons kom weer.

Wagon Wheels's terugvoer

Baie dankie Johan. Julle is altyd welkom om terug te kom. Ek beveel Johan-hulle aan, aan alle instansies. Hul is vriendelike , netjies en hartlike gaste.

Wagon Wheels
Hanneke O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf heerlik en netjies met vriendelike en hulpvaardige eienares.

Ons het heerlik gebly. Hennelie was baie hulpvaardig en het uit haar pad gegaan om ons gerieflik te laat voel. Veilige parkering en baie naby aan toegang tot Kruger Park Hek.

Elizabeth O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Fantasties geleë vir die wildtuin.

Christine R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Sou graag Kyknet-kanaal op TV wou byvoeg.

Estelle J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Amper te goed om waar te wees!

Pragtige plek! Wit linne en skoon eenheid! Kan beslis langer as 'n nag daar bly! Alles is eksie-perfeksie en 5 ster!

Wagon Wheels's terugvoer

Baie dankie Estelle. Jul is altyd welkom.

Wagon Wheels
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monna-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb8884d7197febe129a8e3920a08a1afd6391e6b2897ab64303ca9af6b2cae0753c766066fd57df947b60cbed73274c3808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380  per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 2 Monna Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.94077648554 31.152751498182
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!