Wagondrift Lodge
Beskrywing
Elke staanplek het sy eie ablusieblok met 'n aparte toilet, stort en opwasarea. Daar is ook aparte braaigeriewe, koppelpunte en 'n lapa.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Pragtige kampplek met tente en 'n dek. Die hooftent het 'n koninggrootte-bed en lei na 'n badkamer met 'n buitestort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n lapa en braai-area, asook 'n eenheid wat toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, tafel en stoele.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 5 chalets en elkeen bied slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 1 badkamer. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oondjie en 'n yskas.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 kothuise wat elkeen slaapplek vir 4 gaste bied. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens in elkeen en 1 badkamer. Elke kothuis het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n yskas. Elke kothuis het 'n stoep met braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers met elk 'n koninggrootte-bed en 'n solderkamer met 4 enkelbeddens. Dit het 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet en 'n buitestort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitarea en 'n lapa met privaat braaigeriewe in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Rustieke wegbreek vir 'n gesin of groep vriende van 8 persone. Die verblyf het 4 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n gemeenskaplike kombuis en braai-area. Die verblyf maak slegs van sonkrag gebruik. Al die kamers is na die oorspronklike geboue voor die restourasie-proses vernoem.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moloto/ Rust-de-Winter-weg, Cullinan, 0102, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom